Los foto's

Kode z
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin Nie gespesifiseerd
Datum einde Nie gespesifiseerd
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Versameling van los foto's.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 50

Gaan na dokument #


Volgende 50
z1
 
Die herdenking van die ossewa-trek in 1938.

z2
Geneem: 2 Augustus 1981
 
Oupa Sarel met Sarel en oupa Henning op Sarel se doopdag.

z3
Geneem: 11 Junie 1989
 
Jacobus op sy doopdag.

z4
Geneem: 11 Junie 1989
 
Jacobus op sy doopdag.

z5
Geneem: 23 Augustus
 
Oupa Henning, Evert, ouma Max, Tokkie en Marietha met Herman op oupa Henning se verjaarsdag.

z6
Geneem: 1998
 
Henning sit op die bokse wat gepak is om terug te trek Dundee toe.

z7
 
Sarel op 'n Shetlant-ponie by Drakensville.

z8
 
Elsabé met Jacobus.

z9
Geneem: 1980

Besonderhede
Laai af/Kyk in venster
 
Onderhoud met oupa Sarel, gevoer deur Katie Smit.

z10
 
Kobus ±4 jaar oud en Annemarie ±9 jaar oud.

z11
Geneem: 1959
 
Martina, Gerrie, Kobus en Annemarie.

z12
 
Annemarie, Kobus, ?, ?, Gerrie en Martina.

z13
Geneem: 1950
 
Oupa Sarel met Annemarie en ouma Martha.

z14
Geneem: 1957
 
Kobus.

z15
 
Kobus.

z16
 
Annemarie met Kobus op Schraalhoek.

z17
 
Ouma Martha en oupa Sarel.

z18
Geneem: 1991
 
Elsabé, Jacobus, Sarel, Henning en Kobus.

z19
Geneem: 6 Oktober 1979
 
Elsabé en Kobus voor hulle wittebrood op Bergville by pa Sarel se huis.

z20
Geneem: 1999
 
Kobus in die rekenaarkamer in Victoriastraat 105 Dundee.

z21
Geneem: 11 Junie 1989
 
Oupa Henning, ouma Magrietha, Elsabé, Kobus met Jacobus met Sarel en Henning voor op Jacobus se doopdag.

z22
 
Kobus haasbek.

z23
Geneem: 1993
 
Jacobus.

z24
Geneem: 1991
 
Jacobus.

z25
Geneem: Desember 1996
 
Sarel, Herman, Henning en ouma met Jacobus.

z26
Geneem: Desember 1992
 
Jacobus, Sarel en Henning voor die Banksia by Cuthbertstraat 19 in Dundee.

z27
Geneem: Desember 1990
 
Jacobus in 'n foto geneem vir 'n babakompetisie.

z28
Geneem: Desember 1992
 
Sarel, Jacobus en Henning voor die Banksia by Cuthbertstraat 19 in Dundee.

z29
 
Hermanus Jacobus Potgieter.

z30
 
e5 Evert Frederik Potgieter (1799), die Voortrekker.

z31
Geneem: 2001
 
Henning sit op die trappe van die Moedergemeente Ladysmith waar hy voorgestel en aangeneem is.

z32
Geneem: 1983
 
Sarel op 2 jaar.

z33
Geneem: 1985
 
Henning op 2 jaar.

z34
 
Die melkkoeie by die stal op Standdeel.

z35
 
Die melkmasjiene in die stal op Standdeel.

z36
 
NB:VRA LIDA BESTER
g9 Abraham Hermanus Potgieter(1890)? en Hendrik Stephanus Potgieter?

z37
 
Ek dink dit is oom Louw en tant Bettie le Roux ?

z38
 
Tokkie, Samuel en Lida Bester.

z39
 
Kerkraad van Ladysmith N.G. Kerk.

Voor: 4. Ds. Brink 5. Ben Nienaber 6. 7. Johannes Potgieter (vader van 'Toys' se tweede man)
2de ry: 1. Hendrik Stephanus (Anna se pa) Potgieter

g6 Evert Frederik Potgieter het 500 goue ponde gegee sodat die kerk nie verkoop word nie weens skuld. Evert kon nie sy motor bestuur nie. Kuier vir oom Harmaans Scheepers iewers by Oliviershoek. Max was die een wat baie gepraat, Max se toe vir Evert klim jy nou af en maak die hek oop, nie hy kan nie want hy hou sy baadjie vas. Hy kan nie enige iets doen met sy baadjie vas in sy hande nie. In die baadjie was die beursie met die goue ponde. Ds. Malan het g6 begrawe en by sy begrafnis gesę dat die daad 'n pragtige getuienis van hom was. As hy geplant het het hy met die een voorploeg geploeg met 'n perd (nie 'n os nie) en hy het die pitte self gegooi hy het nie met 'n planter geplant nie.

z40
 
Sarel op 2 jaar.

z41
 
Henning op 2 jaar.

z42
 
Jacobus in 'n foto geneem vir 'n babakompetisie. Identies aan z28.

z43
 
Tokkie se man Martiens.

z44
Geneem: 3 Februarie 1955
 
'n Faktuur van meubels wat Tokkie en Martiens op Verulam gekoop het.

z45
 
'n Faktuur van meubels wat Tokkie en Martiens op Verulam gekoop het.

z46
 
Agter: Anna & Fanie Boshoff, Jan Pienaar, Jan en Marie Potgieter, tant 'Toys' (Hester), Martin Bester (oom Daniel se broer) en Anna Pienaar.
Middel: Tant 'Kobie'(Jacoba), Mienie Potgieter(tant Toys se broer Hendrik se dogter), Anna Pienaar en tant Miemmie Potgieter (tant Marie se stiefma).

Oom Nic se pa en tant 'Toys' is broer en suster.
Tant 'Toys' se ma is Lena van Zyl.
Tant 'Toys' en tant Marie is susters.

z47
 
?. Foto verkry by Potgieterfees.

z48
 
?. Foto verkry by Potgieterfees.

z49
 
e5 Evert Frederik Potgieter(1799) se graf op Utrecht. Foto verkry by Potgieterfees.

z50
 
?, ?, Evert Frederik Potgieter(1884) by die begrafnis van . Foto verkry by Potgieterfees.

Gaan na dokument #


Volgende 50

Vorige album in die databasis: #388/y Artikels Volgende album in die databasis: #390/aa Kobus & Elsabé in Amerika