Media

Verander media
Verwyder

Beskrywing
Kerkraad van Ladysmith N.G. Kerk.

Voor: 4. Ds. Brink 5. Ben Nienaber 6. 7. Johannes Potgieter (vader van 'Toys' se tweede man)
2de ry: 1. Hendrik Stephanus (Anna se pa) Potgieter

g6 Evert Frederik Potgieter het 500 goue ponde gegee sodat die kerk nie verkoop word nie weens skuld. Evert kon nie sy motor bestuur nie. Kuier vir oom Harmaans Scheepers iewers by Oliviershoek. Max was die een wat baie gepraat, Max se toe vir Evert klim jy nou af en maak die hek oop, nie hy kan nie want hy hou sy baadjie vas. Hy kan nie enige iets doen met sy baadjie vas in sy hande nie. In die baadjie was die beursie met die goue ponde. Ds. Malan het g6 begrawe en by sy begrafnis gesê dat die daad 'n pragtige getuienis van hom was. As hy geplant het het hy met die een voorploeg geploeg met 'n perd (nie 'n os nie) en hy het die pitte self gegooi hy het nie met 'n planter geplant nie.
Besonderhede
Kode z39
Stoorplek [/media/argief/]z_los/z39.jpg
Tipe Foto
Kategorie
Datum geneem OB
Fotograaf