Inligting

U is tans by die inligting afdeling van die Botha webwerf. Hier word hulp aan lesers verskaf om die Botha webwerf beter te verstaan en allerlei interessanthede soos die Ooreenkomste bladsy behou.

  • Opsomming van die Potgieter voorgeslag 'n Kortlikse opsomming van die Potgieter voorgeslag van die eerste Potgieter in Holland tot die jongste generasie.
  • Ooreenkomste Lys al die ooreenkomste tussen familielede van verskillende generasies wat ons sover ontdek het.