Susanna Odendal
Volle naam en van |
Susanna Engela Odendal |
Gebore |
13 Oktober 1829 |
Oorlede |
1851 |
Lewensduur |
OB |
Kode |
Nie gespesifiseerd. |
Vader |
Nie gespesifiseerd. |
Moeder |
Nie gespesifiseerd. |
Storie
Sy is die dogter van Johannes Casparus Odendal en Susanna Engela. Sy is op Uitenhage gedoop op 13.10.1829.
Haar kinders by e5f4 Johannes Marthinus Potgieter(1826) was:
Van e5f4g2 weet ons meer. Volgens die byvoegesel tot sy vader se testament van 20.3.1882, erf hy ± 1000 acres grond synde 'n gedeelte van die plaas Schoonspruit, waar die dorpie Geluksburg tans is. In sy familie kring was hy bekend as "Boet Johaans" en die bure het hom genoem "Lang Johaans Potgieter". Hy het sy eie moeder nooit geken nie, want sy is oorlede by, of net kort na sy geboorte (Inligting Christoffel Johannes Scheepers, inwoner van Geluksburg. Hy hoogbejaard in 1976 maar nog helder van denke.)
Media
Media geassosieer met die persoon.
|