Gedoop 13.2.1692
Trou op 18.2.1714 met b1 Johannes Potgieter(1674). Hierdie man het die binneland in getrek. Hy was 'n jagter en vee handelaar.
Hulle sewende kind was c7 Frederik Potgieter(1724).