Johannes Potgieter
Volle naam en van
Johannes Potgieter
Gebore
23 September 1674
Oorlede
OB
Lewensduur
OB
Kode
a1b1
Vader
Harmen J Potgieter
Moeder
Isabella Frederiks
Kinders
Frederik Potgieter
Stamboom
Verander profiel
Storie
Na sy eerste vrou se dood trou hy op 18.2.1714 met
Maria Catharina van Eeden (1692)
.
Hierdie man het die binneland in getrek.
Hy was 'n jagter en vee handelaar. Hulle sewende kind was
c7 Frederik Potgieter(1724)
.
Media
Media geassosieer met die persoon.