![]() |
||||||
|
||||||
|
||||||
InligtingOoreenkomsteHello en welkom na die Ooreenkomste webblad op die Botha webwerf. Hier word al die ooreenkomste tussen familielede van verskillende geslagte uiteengesit. Party ooreenkomste is voor die hand liggend maar ander moet fyner bestudeer word om die ooreenkomstige kenmerke waar te neem. Laasgenoemde is 'n eienaardige geval waar een persoon per toeval sekere ooreenkomstige gelaatstrekke toon by sekere plekke in foto's. Renta van den Berg en Desire'e BothaElsab'e se ma Kobus se
Elsab'e en SarelHierdie ooreenkoms is tussen Elsab'e en haar eersteling, Sarel. Van 'n afstand is daar nie veel ooreenkoms tussen die twee nie, behalwe as u dalk 'n persoon is wat spesialiseer in daardie area. Maar by die nader kennismaking van twee foto's toon Elsab'e twee gelaatstrekke wat haar as die onbeslisde ouer van Sarel bevestig. Die eerste foto(Elsab'e is aan die regterkant) lyk dit ietwat asof sy haar gesig trek omdat die son in haar o"e skyn.
Ons vergelyk nou 'n vergrote beeldprent van haar in die foto met 'n vergrote beeldprent van Sarel in 'n ander foto.
In hierdie tweede foto, Elsab'e se klasfoto van standerd 8, lyk sy(op 16) nog meer soos 'n ouer Sarel.
Ongelukkig kan ons nie 'n goeie foto van Sarel hier aanbring om met hierdie foto te vergelyk nie. Daar is betreklik min foto's van Sarel toe hy omstreeks hierdie ouderdom was(tussen 15 en 17), en hy toon vandag nie meer so baie ooreenkomste met hierdie foto nie. |