Besoek aan Bloedrivier-museum op Utrecht

Kode cg
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 2 Julie 2004
Datum einde 2 Julie 2004
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Die Bothas en die Potgieter familie het die Bloedrivier-museum op Utrecht besoek.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 12

Gaan na dokument #


cg1
Geneem: 2 Julie 2004
 
Die "Kennisgewing" op die kasregister by die museum op Bloedrivier.

cg2
Geneem: 2 Julie 2004
 
Die monument wat opgerig is ter herinnering aan die Gelofte van 7 Desember 1838. Dit het oorspronklik gestaan waar die ossewa-kring nou staan.

cg3
Geneem: 2 Julie 2004
 
Magrietha, Evert en Marietha by 'n replika van 'n klein kannonetjie('Grietjie') wat tydens die Slag van Bloedrivier gebruik is.

cg4
Geneem: 2 Julie 2004
 
'n Replika van die ossewa-laer.

cg5
Geneem: 2 Julie 2004
 
Die teks van die Gelofte-gebed in Nederlands, in die middel van die ossewa-laer.

cg6
Geneem: 2 Julie 2004
 
Pa Kobus en Jacobus. (Die waens was eintlik nie baie groot nie.)

cg7
Geneem: 2 Julie 2004
 
Jacobus, Kobus, Evert, Marietha en Magrietha.

cg8
Geneem: 2 Julie 2004
 
Die plaat op die ossewa-monument van naderby.

cg9
Geneem: 2 Julie 2004
 
'n Kunstenaar se voorstelling van die Slag van Bloedrivier.

cg10
Geneem: 2 Julie 2004
 
Kobus, Magrietha, Marietha en Evert hou piekniek ten spyte van die wind.

cg11
Geneem: 2 Julie 2004
 
Grafsteen van Evert Frederik Potgieter(1799)(die Voortrekker).

cg12
Geneem: 2 Julie 2004
 
Grafsteen van d7 Evert Frederik Potgieter (1760)(Evert die Voortrekker se vader) en sy vrou, ().

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #445/cf Nic se begrafnis Volgende album in die databasis: #447/ch Magrietha se verjaarsdag