Evert Olivier se 50ste verjaarsdag

Kode aj
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 19 Mei 2002
Datum einde 19 Mei 2002
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Die Bothas het gekuier op Rietfontein vir die vier van Evert Olivier se 50ste verjaarsdag. Ons het ook belangrike foto's van bekendes en familie by die begrafplaas geneem.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 17

Gaan na dokument #


aj1
Geneem: 19 Mei 2002
 
Op pad Bergville toe.

aj2
Geneem: 19 Mei 2002
 
Vroeër jare toe ouma Magrietha en oupa Hennie op die plaas gebly het, wat hierdie altyd 'n algemene handelaar.

aj3
Geneem: 19 Mei 2002
 
Die huis op Rietfontein. Oubaas en Cora het al die jare hier gewoon. Nou het Evert die plaas gekoop en bly hy en Ina daar.

aj4
Geneem: 19 Mei 2002
 
Almal drink 'n heildronk op Evert se 50ste verjaarsdag.

aj5
Geneem: 19 Mei 2002
 
Voor aan die tafel sit Daniel en Anna Bester(Ina se pa en ma), Marietha en ouma Magrietha.

aj6
Geneem: 19 Mei 2002
 
Marie, Sanelle, Evert Potgieter, Danie, Ina, Evert Olivier met Marina voor.

aj7
Geneem: 19 Mei 2002
 
Danie, Ina en Evert Olivier met Marina voor.

aj8
Geneem: 19 Mei 2002
 
Sanelle, Ina, Danie en Anna Bester.

aj9
Geneem: 19 Mei 2002
 
Houtblokkies binne-in 'n bottel. Louw, Bettie (oupa Evert se suster) se man, het daardie bottel van Ceylon af uit die konsenstrasiekamp uit gebring.

aj10
Geneem: 19 Mei 2002
 
Sanelle se seuntjie en Jacobus.

aj11
Geneem: 19 Mei 2002
 
Alida Aletta van den Berg(1852) se graf op Rietfontein.

aj12
Geneem: 19 Mei 2002
 
Alida Aletta van den Berg(1852) se graf op Rietfontein.

aj13
Geneem: 19 Mei 2002
 
f4 Johannes Marthinus Potgieter(1826) se graf op Rietfontein.

aj14
Geneem: 19 Mei 2002
 
Hendrik Stephanus Potgieter. Geb. 27 Jan. 1852. Oor. 28 Aug. 1937

aj15
Geneem: 19 Mei 2002
 
Een van die dogters van e5f4 Johannes Marthinus Potgieter (1826) "Dik Martiens" en Martha Maria Landman(1825).

aj16
Geneem: 19 Mei 2002
 
Ons staan in Rietfontein se begrafplaas en kyk na Standdeel oorkant die spruit.

aj17
 
Magrietha, Evert en Marietha in die begrafplaas op Rietfontein.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #398/ai Newcastle kuier Volgende album in die databasis: #400/ak Casper besoek