Kuier op Bergville

Kode ad
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 23 Januarie 2002
Datum einde 23 Januarie 2002
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Kuier op Bergville. Twee foto's van Marina voor haar vertrek na London.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 15

Gaan na dokument #


ad1
Geneem: 23 Januarie 2003
 
Die sementdam op Bergville naby die melkfabriek.

ad2
Geneem: 23 Januarie 2003
 
Binne die sementdam.

ad3
Geneem: 23 Januarie 2003
 
Bergville se melkfabriek, waar oom Gert Olivier gewerk het. Elsabé-hulle het altyd die ronde blikplaatjies waarmee die kondensmelk-blikkies geseël is, opgetel om mee te speel. Wanneer die kondensmelk getoets is, het die werkers die oop blikkies gekry. Daar was dus baie keer gekookte kondensmelk in Lida se yskas.

ad4
Geneem: 23 Januarie 2003
 
Nestlé se trok by die melkfabriek.

ad5
Geneem: 23 Januarie 2003
 
Een van die strate in Bergville.

ad6
Geneem: 23 Januarie 2003
 
Bergville se poskantoor.

ad7
Geneem: 23 Januarie 2003
 
Dit was die ou kerk wat in 'n woonhuis omskep is.

ad8
Geneem: 23 Januarie 2003
 
Dit was die ou kerk wat in 'n woonhuis omskep is.

ad9
Geneem: 23 Januarie 2003
 
Annemarie se hond en kat Marmalade speel.

ad10
Geneem: 23 Januarie 2003
 
Annemarie se hond en kat Marmalade speel.

ad11
Geneem: 7 Julie 2003
 
Marina en ma Annemarie net voor Marina London toe is.

ad12
Geneem: 7 Julie 2003
 
Marina en ma Annemarie net voor Marina London toe is.

ad13
Geneem: 23 Januarie 2003
 
Bergville se kerk.

ad14
Geneem: 23 Januarie 2003
 
Langs die Ladysmith-Bergville pad.

ad15
Geneem: 23 Januarie 2003
 
Die T-aansluiting met die Ladysmith pad. Jare gelede is Kobus se ouma hier in 'n motorongeluk oorlede en hy het sy sleutelbeen gebreek. Hy was toe in standerd ses.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #392/ac Nuwejaar 2002 op Newcastle Volgende album in die databasis: #394/ae Isabeau kuier op Newcastle