Media

Verander media
Verwyder

Beskrywing
Bergville se melkfabriek, waar oom Gert Olivier gewerk het. Elsabé-hulle het altyd die ronde blikplaatjies waarmee die kondensmelk-blikkies geseël is, opgetel om mee te speel. Wanneer die kondensmelk getoets is, het die werkers die oop blikkies gekry. Daar was dus baie keer gekookte kondensmelk in Lida se yskas.
Besonderhede
Kode ad3
Stoorplek [/media/argief/]ad_bergville/IMG_4756.JPG
Tipe Foto
Kategorie
Datum geneem 23 Januarie 2003
Fotograaf