|
||||||
|
||||||
Media
BeskrywingOu Mabaso (in die kombuis op Standdeel gewerk), Magrietha, Renta, Lida Olivier, Tienie-hulle en Louw & Bettie le Roux aan Acton Homes se kant van die spruit by die drif net voor Standdeel se opstal. Vroëer jare is dit altyd "Evert se gat" genoem. As dit gereën het, kon jy Standdeel nie bereik voor die spruit afgeloop het nie.Besonderhede
|