|
||||||
|
||||||
Media
BeskrywingAgter: Christiaan Smit (Smittie, Kleintjie se man) en Hennie Benade.4de ry: seun onbekend, Lida van Rensburg(later Bester), Kleintjie, Miemie Benade (Liefie se suster). 3de ry: seun onbekend, Emmie, Ben van Rensburg en Baby (sy vrou) en Groenewald van Rensburg, Adriaan Cloete (Kotie se seun). 2de ry: Benjamin Duminy en sy vrou, Ousus. Voor: Emmerentia (nou Norwie). Besonderhede
|