Koninklike Nasionale Park

Kode cl
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 27 Oktober 2004
Datum einde 27 Oktober 2004
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

In Oktober het ons besluit om te gaan stap in die berge(Koninklike Nasionale Park).
Ons het toeriste daar raakgeloop; een groep het Russies gepraat en 'n ander het van Italië af gekom.
Daardie dag het ons nie besluit hoe ver ons sou loop nie en was totaal onvoorbereid vir die 18km wat ons toe sonder kos en water afgelê het.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 42

Gaan na dokument #


cl1
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Die begin van die pad na die Gorge.

cl2
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Die pragtige blomme het daar aan 'n boom vasgeheg.

cl3
Geneem: 27 Oktober 2004
 
'n Oorhangkrans.

cl4
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Die Tugelarivier. Hy ontspring daar in Mount aux Sources.

cl5
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Die bruggie neem jou oor die stroompie.

cl6
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Daar was oral lenteblomme.

cl7
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Nog lenteblomme in die berg.

cl8
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Nog lenteblomme in die berg.

cl9
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Boomvarings groei sommer vanself daar in die berg.

cl10
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Nog lenteblomme in die berg.

cl11
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Die pad vorentoe.

cl12
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Die weerkaatsings in die water.

cl13
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Die pad vorentoe.

cl14
Geneem: 27 Oktober 2004
 
'n Pragtige boom in die berg.

cl15
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Nog lenteblomme in die berg.

cl16
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Die rivier se loop.

cl17
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Nog lenteblomme in die berg.

cl18
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Kobus swoeg voort.

cl19
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Daar groei op baie plekke plante tussen die barre rotse en klippe.

cl20
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Nog lenteblomme in die berg.

cl21
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Die boom groei ook so in die rotsskeur.

cl22
Geneem: 27 Oktober 2004
 
DIe berge was baie mooi groen.

cl23
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Kobus en Jacobus ken net een storie en dis: Vorentoe.

cl24
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Kobus wys na nog 'n boom wat tussen die rotse groei.

cl25
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Daar was verskeie toeriste in die berg toe ons gestap het. Ons het probeer verduidelik dat die ronde knop bo-middel bekend staan as "Policeman's Helmet".

cl26
Geneem: 27 Oktober 2004
 
"Policeman's Helmet" deur die Canon se "zoom"-lens.

cl27
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Kobus.

cl28
Geneem: 27 Oktober 2004
 
'n Boom wat homself probeer verwurg.

cl29
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Die rivierloop.

cl30
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Daar is pragtige kleure in die berg.

cl31
Geneem: 27 Oktober 2004
 
'n Mooi uitsig.

cl32
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Dit is oral mooi in die berge.

cl33
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Ons was te moeg om verder te loop, toe neem ons maar foto's.

cl34
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Daar was 'n boom tussen die rotse.

cl35
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Kobus se pelgrimsvoete.

cl36
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Kobus rus op die terugpad.

cl37
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Kobus rus op die terugpad.

cl38
Geneem: 27 Oktober 2004
 
'n Kunsmatige-natuurlike-klip.

cl39
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Uiteindelik by die brug naby die beginpunt.

cl40
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Uiteindelik by die brug naby die beginpunt.

cl41
Geneem: 27 Oktober 2004
 
Naby die beginpunt is daar 'n vreemde verskynsel: hierdie klippe is vol wit spikkels.

cl42
Geneem: 27 Oktober 2004
 
'n Panorama op die punt waar ons besluit het om om te draai, net duskant die Gorge.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #450/ck Kobus en Elsabé se 25ste huweliksherdenking Volgende album in die databasis: #452/cm Danie en tan Renta se besoek