Tokkie se begrafnis

Kode cc
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 30 Maart 2004
Datum einde 30 Maart 2004
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Tokkie het om 8h50 op 28 Maart 2004 in die Johanna Maria ouetehuis op Ladysmith gesterf. Sy is twee dae later, die 30ste, veras en die kissie is in die Muur van Herinnering by die Nederduitse Gereformeerde Gemeente in Ladysmith geplaas.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 6

Gaan na dokument #


cc1
Geneem: 30 Maart 2004
 
Die blomme in die kerk by Tokkie se begrafnis.

cc2
Geneem: 30 Maart 2004
 
Casper met die kissie met sy ma se as voor hulle dit in die muur van herinnering gaan plaas.Casper, Magrietha, Elsabé (Labuschagne), Lida Bester, Evert en Kobus.

cc3
Geneem: 30 Maart 2004
 
Ds. Steenkamp kyk toe terwyl Casper en Magrietha die as in die nissie plaas.

cc4
Geneem: 30 Maart 2004
 
Die familie en vriende by Tokkie se begrafnis.

cc5
Geneem: 30 Maart 2004
 
Die grafsteen in die muur van herinnering.

cc6
Geneem: 30 Maart 2004
 
Die niggies en neefs wat teenwoordig was. Casper, Magrietha, Marietha, Evert en Elsabé. Gert Olivier was nie daar nie. Dit is die kinders van Tokkie Labuscagne, Lida Olivier (later Leibbrandt), en Magrietha van den Berg.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #441/cb 4de Potgieterfees Volgende album in die databasis: #443/cd Kuier by Kerkenberg