Henning se vertrek na London

Kode bz
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 26 Februarie 2004
Datum einde 26 Februarie 2004
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Die Bothas was almal vir die dag(en nag) lughawe toe om Henning te groet met sy vertrek London toe.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 20

Gaan na dokument #


bz1
Geneem: 25 Februarie 2004
 
Henning die aand voor sy vertrek London toe in die rekenaarkamer.

bz2
Geneem: 26 Februarie 2004
 
Vertrek lughawe toe. Kobus, Jacobus, Henning en sy ouma Magrietha.

bz3
Geneem: 26 Februarie 2004
 
Vertrek lughawe toe. Kobus, Jacobus, Elsabé, ouma Magrietha en Henning.

bz4
Geneem: 26 Februarie 2004
 
Vertrek lughawe toe. Ouma Magrietha en Henning.

bz5
Geneem: 26 Februarie 2004
 
Sonneblomlande op pad na die lughawe.

bz6
Geneem: 26 Februarie 2004
 
Consol Glass Wadeville.

bz7
Geneem: 26 Februarie 2004
 
Uitstalling van buffelhorings in die East Rand Mall.

bz8
Geneem: 26 Februarie 2004
 
Uitstalling van olifanttande in die East Rand Mall.

bz9
Geneem: 26 Februarie 2004
 
Die dak van die nuwe vleuel in die E.R.M.

bz10
Geneem: 26 Februarie 2004
 
Die Johannesburgse Internasionale Lughawe.

bz11
Geneem: 26 Februarie 2004
 
Die parkeerterrein van die Johannesburgse Internasionale Lughawe.

bz12
Geneem: 26 Februarie 2004
 
Henning kyk na die beelde van die Engelse soldate op die Johannesburgse Internasionale Lughawe.

bz13
Geneem: 26 Februarie 2004
 
Foto deur die venster van die Johannesburgse Internasionale Lughawe.

bz14
Geneem: 26 Februarie 2004
 
Kobus, Henning en Jacobus op die Johannesburgse Internasionale Lughawe net voor Henning se vertrek na London.

bz15
Geneem: 26 Februarie 2004
 
Kobus Henning en Elsabé net voor Henning se vertrek na London op die Johannesburgse Internasionale Lughawe.

bz16
Geneem: 26 Februarie 2004
 
Henning en sy ma net voor sy vertrek na London op die Johannesburgse Internasionale Lughawe.

bz17
Geneem: 26 Februarie 2004
 
Daar is 'n láááááng roltrap op die Johannesburgse Internasionale Lughawe.

bz18
Geneem: 26 Februarie 2004

Besonderhede
Laai af
 

bz19
Geneem: 26 Februarie 2004

Besonderhede
Laai af
 

bz20
Geneem: 26 Februarie 2004

Besonderhede
Laai af
 

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #439/by Kersfees op Newcastle Volgende album in die databasis: #441/cb 4de Potgieterfees