Drakensberg Seunskoor

Kode bw
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 7 Desember 2003
Datum einde 7 Desember 2003
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Die Bothas het na die Drakensberg Seunskoor se tuiste gegaan om 'n opvoering van werke vir orrel en viool deur Wim Viljoen en Zanta Hofmeyer te sien.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 37

Gaan na dokument #


bw1
Geneem: 6 Desember 2003
 
Die berge is groen en pragtig soos altyd.

bw2
Geneem: 6 Desember 2003
 
Orrel en viooluitvoering deur Wim Viljoen en Zanta Hoffmeyer.

bw3
Geneem: 6 Desember 2003
 
Orrel en viooluitvoering deur Wim Viljoen en Zanta Hoffmeyer.

bw4
Geneem: 6 Desember 2003
 
Daar was ook 'n groot mark by die "Music in the Mountains".

bw5
Geneem: 6 Desember 2003
 
Daar was ook 'n groot mark by die "Music in the Mountains".

bw6
Geneem: 7 Desember 2003
 
'n Interessante boom by Dragons Peak.

bw7
Geneem: 7 Desember 2003
 
Daar was ook 'n groot mark by die "Music in the Mountains".

bw8
Geneem: 7 Desember 2003
 
Dit is alles draad-naaldekokertjies en ander.

bw9
Geneem: 6 Desember 2003
 
Seepsteen-beeldjies. Kyk hoe lewensgetrou is die ou kewertjie.

bw10
Geneem: 6 Desember 2003
 
Draadstêr.

bw11
Geneem: 6 Desember 2003
 
Draad-figuurtjies.

bw12
Geneem: 7 Desember 2003
 
Kersboom.

bw13
Geneem: 7 Desember 2003
 
Kersboom.

bw14
Geneem: 7 Desember 2003
 
Skildery op die uitstalling.

bw15
Geneem: 7 Desember 2003
 
Skildery op die uitstalling.

bw16
Geneem: 6 Desember 2003
 
Skildery op die uitstalling.

bw17
Geneem: 7 Desember 2003
 
Skildery op die uitstalling.

bw18
Geneem: 7 Desember 2003
 
Skildery op die uitstalling.

bw19
Geneem: 6 Desember 2003
 
Van die tafels by die mark.

bw20
Geneem: 6 Desember 2003
 
Die weer het pragtig opgesteek.

bw21
Geneem: 6 Desember 2003
 
Die weer het pragtig opgesteek.

bw22
Geneem: 6 Desember 2003
 
Dit is baie mooi in die berge.

bw23
Geneem: 6 Desember 2003
 
Dit het begin reën.

bw24
Geneem: 6 Desember 2003
 
Dit het begin reën.

bw25
Geneem: 6 Desember 2003
 
Dit het begin reën.

bw26
Geneem: 6 Desember 2003
 
Champagne's Castle van bo.

bw27
Geneem: 6 Desember 2003
 
Elke hoekie het sy eie bekoring.

bw28
Geneem: 6 Desember 2003
 
'n Curio- en inligting-winkel

bw29
Geneem: 7 Desember 2003
 
Winterton se N.G. Kerk.

bw30
Geneem: 6 Desember 2003
 
Winterton se All Saints-kerk.

bw31
Geneem: 6 Desember 2003
 
Winterton se All Saints-kerk.

bw32
Geneem: 6 Desember 2003
 
Voëlnessies oor die Tugela-rivier.

bw33
Geneem: 7 Desember 2003
 
Die truksvybos staan langs die ou brug wat oor die Tugela-rivier gaan.

bw34
Geneem: 7 Desember 2003
 
Die wolke weerkaats in die water wat op die brug lê.

bw35
Geneem: 7 Desember 2003
 
'n Boom wat vasgespoel het teen die brug.

bw36
Geneem: 6 Desember 2003
 
Die Tugela loop nogal sterk.

bw37
Geneem: 6 Desember 2003
 
Die gedenkplaat van die brug.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #436/bv Oom Samuel Volgende album in die databasis: #438/bx Woodstock