Stephanie kuier

Kode bm
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 26 Julie 2003
Datum einde 26 Julie 2003
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Die Bothas kuier vir die dag by Stephanie.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 2

Gaan na dokument #


bm1
Geneem: 26 Julie 2003
 
Op die plaas Calvinia waar oom Daniël en tant Anna (Ina Olivier se ouers), Hannes en Stephanie woon.

bm2
Geneem: 26 Julie 2003
 
'n Gedeelte van die ou skuur waar ons altyd Nuwejaarsdag gedans het na 'n piekniek en boeresportdag wat die hele dag aangehou het.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #427/bl Newcastle nuwe huis Volgende album in die databasis: #429/bn Klavierstem