Newcastle nuwe huis

Kode bl
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 12 Julie 2003
Datum einde 12 Julie 2003
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Evert en Marietha het in 2003 by 'n meenthuis in Newcastle ingetrek en ons het die 12de Julie die eerste keer hulle by hulle nuwe woonplek besoek.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 18

Gaan na dokument #


bl1
Geneem: 11 Julie 2003
 
Marietha en Evert se nuwe meenthuis in Newcastle. Die motorhuis.

bl2
Geneem: 11 Julie 2003
 
Marietha en Evert se nuwe meenthuis in Newcastle. Die motorhuis.

bl3
Geneem: 11 Julie 2003
 
Hulle galleryfoto's hang in die motorhuis.

bl4
Geneem: 12 Julie 2003
 
Die 2de bedkamer.

bl5
Geneem: 12 Julie 2003
 
Die hoofbedkamer.

bl6
Geneem: 11 Julie 2003
 
Herman se kamer.

bl7
Geneem: 11 Julie 2003
 
Herman se kamer.

bl8
Geneem: 12 Julie 2003
 
Die ingang.

bl9
Geneem: 11 Julie 2003
 
Die sitkamer.

bl10
Geneem: 11 Julie 2003
 
Die eetkamer.

bl11
Geneem: 11 Julie 2003
 
Die kombuis.

bl12
Geneem: 11 Julie 2003
 
Die swembad.

bl13
Geneem: 11 Julie 2003
 
Die patio.

bl14
Geneem: 11 Julie 2003
 
Ma Magrietha en Marietha in die nuwe meenthuis se sitkamer.

bl15
Geneem: 11 Julie 2003
 
Die spaarkamer.

bl16
Geneem: 12 Julie 2003
 
Die kaggelrak.

bl17
Geneem: 12 Julie 2003
 
Evert se werkplek.

bl18
Geneem: 11 Julie 2003
 
Kobus, Evert, Marietha en ma Magrietha.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #426/bk Dieretuin Volgende album in die databasis: #428/bm Stephanie kuier