Dieretuin

Kode bk
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 2 Julie 2003
Datum einde 2 Julie 2003
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Nadat Kobus vir 'n paar dae by Justin gekuier het, het die Bothas hulle(en Justin se broer, Jeandré) na Johannesburgse Dieretuin geneem.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 50

Gaan na dokument #


Volgende 50
bk1
Geneem: 2 Julie 2003
 
Die dieretuin in Johannesburg. Jacobus het by Justin gaan kuier en ons het die dieretuin besoek toe ons hom gaan haal het.

bk2
Geneem: 2 Julie 2003
 
Die dieretuin in Johannesburg. Hierdie is die rigtingaanwysers.

bk3
Geneem: 2 Julie 2003
 
Die dieretuin in Johannesburg. Hierdie is die rigtingaanwysers.

bk4
Geneem: 30 Junie 2003
 
Die padkaart.

bk5
Geneem: 30 Junie 2003
 
Krokodil.

bk6
Geneem: 2 Julie 2003
 
Uil.

bk7
Geneem: 30 Junie 2003
 
Pou.

bk8
Geneem: 2 Julie 2003
 
Die gorilla met die gedwee uitdrukking.

bk9
Geneem: 2 Julie 2003
 
Jacobus vryf die gorilla se kop...

bk10
Geneem: 2 Julie 2003
 
'n Goue apie.

bk11
Geneem: 30 Junie 2003
 
'n Aap. (Lemur?)

bk12
Geneem: 2 Julie 2003
 
'n Meerkat.

bk13
Geneem: 2 Julie 2003
 
'n Rooikat.

bk14
Geneem: 30 Junie 2003
 
Die voorouer van die huiskat.

bk15
Geneem: 30 Junie 2003
 
Flaminke.

bk16
Geneem: 30 Junie 2003
 
Okati???

bk17
Geneem: 30 Junie 2003
 
Buffel.

bk18
Geneem: 2 Julie 2003
 
Kameelperde.

bk19
Geneem: 30 Junie 2003
 
'n Standbeeld in die Johannesburgse dieretuin.

bk20
Geneem: 30 Junie 2003
 
Die pragtige wat vir die groot katte geskep is.

bk21
Geneem: 30 Junie 2003
 
'n Tier.

bk22
Geneem: 30 Junie 2003
 
Luiperde.

bk23
Geneem: 30 Junie 2003
 
Luiperd.

bk24
Geneem: 30 Junie 2003
 
Kraanvoëls.

bk25
Geneem: 30 Junie 2003
 
Seekoei.

bk26
Geneem: 30 Junie 2003
 
Renosters.

bk27
Geneem: 30 Junie 2003
 
Die witrenoster.

bk28
Geneem: 2 Julie 2003
 
'n Standbeeld in die dieretuin.

bk29
Geneem: 30 Junie 2003
 
'n Interessante boom.

bk30
Geneem: 2 Julie 2003
 
Die militêre museum is langs die dieretuin.

bk31
Geneem: 30 Junie 2003
 
Jacobus en Justin.

bk32
Geneem: 30 Junie 2003
 
Die ysbere.

bk33
Geneem: 2 Julie 2003
 
Die paadjie na die ysbere se hok.

bk34
Geneem: 2 Julie 2003
 
'n Ysbeer.

bk35
Geneem: 2 Julie 2003
 
'n Ysbeer.

bk36
Geneem: 30 Junie 2003
 
'n Ysbeer.

bk37
Geneem: 2 Julie 2003
 
'n Ysbeer.

bk38
Geneem: 30 Junie 2003
 
Tarentale.

bk39
Geneem: 2 Julie 2003
 
Die Voëlpark.

bk40
Geneem: 30 Junie 2003
 
Die Voëlpark.

bk41
Geneem: 30 Junie 2003
 
Die Voëlpark.

bk42
Geneem: 30 Junie 2003
 
Die Voëlpark.

bk43
Geneem: 30 Junie 2003
 
Die Voëlpark.

bk44
Geneem: 30 Junie 2003
 
Die pou se stert is oop - hy pronk.

bk45
Geneem: 2 Julie 2003
 
Die bobbejane.

bk46
Geneem: 30 Junie 2003
 
Die slange.

bk47
Geneem: 30 Junie 2003
 
Die aap met die pers boudjies.

bk48
Geneem: 2 Julie 2003
 
Dis tyd vir skoonmaak.

bk49
Geneem: 30 Junie 2003
 
Hulle help mekaar bad.

bk50
Geneem: 30 Junie 2003
 
Die dogtertjies se ruskamers.

Gaan na dokument #


Volgende 50

Vorige album in die databasis: #425/bj Magrieta se verjaarsdag Volgende album in die databasis: #427/bl Newcastle nuwe huis