Qedusizi-dam

Kode bi
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 19 Junie 2003
Datum einde 19 Junie 2003
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Die Qedusizi-dam("The end of suffering") is gebou om te verhoed dat die Kliprivier sy walle oorstroom en is op 22 November 1997 ingewy.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 22

Gaan na dokument #


bi1
Geneem: 18 Junie 2003
 
Die ingang na die wal van die Qedusizi-dam.

bi2
Geneem: 18 Junie 2003
 
Die wal van die Qedusizi-dam.

bi3
Geneem: 18 Junie 2003
 
Die wal van die Qedusizi-dam.

bi4
Geneem: 18 Junie 2003
 
Die inhuldigingsplaat. Qedusizi beteken "The end of the suffering".

bi5
Geneem: 18 Junie 2003
 
Die wal van die Qedusizi-dam.

bi6
Geneem: 18 Junie 2003
 
Die wal van die Qedusizi-dam van die binnekant af.

bi7
Geneem: 18 Junie 2003
 
Die wal van die Qedusizi-dam van die binnekant af.

bi8
Geneem: 18 Junie 2003
 
Die Kliprivier loop deur die wal. Die wal hou geen water binne nie. Dit is slegs gebou om stortreën te beheer sodat dit teen 'n beheerde tempo deurvloei en nie die dorp oorstroom nie.

bi9
Geneem: 18 Junie 2003
 
Die klippe teen die wal aan die binnekant.

bi10
Geneem: 8 Julie 2003
 
Stormwatergat aan die buitekant van die wal.

bi11
Geneem: 18 Junie 2003
 
Die wal van ver af. Daar kan jy sien hoe die water deur die wal loop.

bi12
Geneem: 8 Julie 2003
 
Ou skoorstene van die baksteenwerke.

bi13
Geneem: 18 Junie 2003
 
Plat klippe op pad na die Windsordam toe.

bi14
Geneem: 18 Junie 2003
 
Die pad deur die Kliprivier net langs die Windsordam.

bi15
Geneem: 18 Junie 2003
 
Die Kliprivier net langs die Windsordam.

bi16
Geneem: 8 Julie 2003
 
Die Windsordam.

bi17
Geneem: 18 Junie 2003
 
Die Kliprivier.

bi18
Geneem: 18 Junie 2003
 
Die boom se wortels het aan die een kant heeltemal oopgespoel.

bi19
Geneem: 8 Julie 2003
 
Al wat oorgebly het van die boom.

bi20
Geneem: 18 Junie 2003
 
Kobus op 'n enorme klip.

bi21
Geneem: 18 Junie 2003
 
Hierdie klip sit soos 'n skedel bo-op die ander klip.

bi22
Geneem: 8 Julie 2003
 
Die wal van die Qedusizi-dam.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #423/bh Black Rock Volgende album in die databasis: #425/bj Magrieta se verjaarsdag