Dundee vir lisensie

Kode ay
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 14 Februarie 2003
Datum einde 14 Februarie 2003
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Ons het Dundee besoek om altwee Hondas se lisensies te hernu.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 22

Gaan na dokument #


ay1
Geneem: 13 Februarie 2003
 
Dit is Lyn Jacobs wat al die skilderye wat Elsabé op haar olifantmis-reeks gebruik gemaak het.

ay2
Geneem: 13 Februarie 2003
 
Die treinbrug in Glencoe.

ay3
Geneem: 13 Februarie 2003
 
Karel Landmanstraat in Glencoe.

ay4
Geneem: 13 Februarie 2003
 
Karel Landmanstraat in Glencoe.

ay5
Geneem: 13 Februarie 2003
 
Dundee.

ay6
Geneem: 13 Februarie 2003
 
Karel Landmanstraat in Dundee.

ay7
Geneem: 13 Februarie 2003
 
Tri-Star by die brug in Dundee.

ay8
Geneem: 13 Februarie 2003
 
Pick 'n Pay in Dundee.

ay9
Geneem: 13 Februarie 2003
 
Voëltjies in Sally se troeteldierwinkel in Dundee.

ay10
Geneem: 13 Februarie 2003
 
'n Kwarteltjie in Sally se troeteldierwinkel.

ay11
Geneem: 13 Februarie 2003
 
Hasies in Sally se troeteldierwinkel.

ay12
Geneem: 13 Februarie 2003
 
Victoriastraat 105 in Dundee. Ons het daar gebly van Aug. 1998 tot Junie 2000.

ay13
Geneem: 13 Februarie 2003
 
Victoriastraat 105 in Dundee.

ay14
Geneem: 13 Februarie 2003
 
Victoriastraat 105 in Dundee.

ay15
Geneem: 27 Februarie 2003
 
Die personeelkamer van die Hoërskool Dundee.

ay16
Geneem: 13 Februarie 2003
 
Die hekke van die Hoërskool Dundee.

ay17
Geneem: 13 Februarie 2003
 
Die musiekkamer van die Hoërskool Dundee.

ay18
Geneem: 13 Februarie 2003
 
Mpati-berg in Dundee.

ay19
Geneem: 13 Februarie 2003
 
Die wolke.

ay20
Geneem: 13 Februarie 2003
 
Hierdie boom het jare gelede tydens 'n tornado omgeval, maar weer later begin uitloop.

ay21
Geneem: 13 Februarie 2003
 
"Dikmelk-wolkies."

ay22
Geneem: 13 Februarie 2003
 
Die plaas "Tevrede" waar oupa Nel en ouma Maxie gebly.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #413/ax Lord of the Rings Volgende album in die databasis: #415/az Woodstock