Kersfees op Newcastle

Kode aw
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 24 Desember 2002
Datum einde 24 Desember 2002
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Die Bothas het vir drie dae met Kersfees by die Potgieters gekuier. Toe hulle terugkom het dit hard gereën en gehael.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 21

Gaan na dokument #


aw1
Geneem: 24 Desember 2002
 
Kersfees 2002: die kersfeesboom met die presente by Amielweg in Newcastle.

aw2
Geneem: 24 Desember 2002
 
Ma Magrietha en die Kers-verversings.

aw3
Geneem: 24 Desember 2002
 
Marietha en ma Magrietha.

aw4
Geneem: 24 Desember 2002
 
Kobus.

aw5
Geneem: 24 Desember 2002
 
Marietha neem ook 'n foto van die kersfeesboom.

aw6
Geneem: 24 Desember 2002
 
Oom Evert.

aw7
Geneem: 24 Desember 2002
 
Jacobus sit die laaste presentjie neer.

aw8
Geneem: 24 Desember 2002
 
Henning help die presentjies uitdeel.

aw9
Geneem: 24 Desember 2002
 
Henning lees die Kersverhaal uit die Bybel.

aw10
Geneem: 24 Desember 2002
 
Jacobus speel Stille Nag op die klavier.

aw11
Geneem: 24 Desember 2002
 
Marietha.

aw12
Geneem: 24 Desember 2002
 
Die tafel op Kersdag.

aw13
Geneem: 25 Desember 2002
 
Ma Magrietha, Henning, Jacobus en Kobus.

aw14
Geneem: 25 Desember 2002
 
Kobus, Marietha en Evert.

aw15
Geneem: 24 Desember 2002
 
Twee bakke.

aw16
Geneem: 24 Desember 2002
 
Die brug op pad na Maria Ratschitz(sp?) toe.

aw17
Geneem: 26 Desember 2002
 
Die vinknessies oor die rivier.

aw18
Geneem: 26 Desember 2002
 
Toe ons die dag na Kersdag by die huis kom, was daar 'n groot donderstorm en het dit baie hard gereën.

aw19
Geneem: 26 Desember 2002
 
Die reën.

aw20
Geneem: 26 Desember 2002
 
Die reën in die agterplaas.

aw21
Geneem: 26 Desember 2002

Besonderhede
Laai af
 
Hoor hoe val die hael op die dak.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #411/av Raatjie Verjaar Volgende album in die databasis: #413/ax Lord of the Rings