Raatjie Verjaar

Kode av
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 24 Desember 2002
Datum einde 24 Desember 2002
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Raaitjie het 75 geword en 'n groot partytjie gehou met vriende en familie. Die Bothas het ook op Van Reneen die Kleinste Kerkie in die wêreld vir Magrietha gewys.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 18

Gaan na dokument #


av1
Geneem: 20 Desember 2002
 
Kobus, Gerrie en 'n familielid van oom Nic.

av2
Geneem: 20 Desember 2002
 
Elsa, ?, M? en Ruan.

av3
Geneem: 20 Desember 2002
 
Oom Len en Mienie Leibrandt, ? en oom Nic.

av4
Geneem: 20 Desember 2002
 
Elsabé, Leonie en ma Magrietha.

av5
Geneem: 20 Desember 2002
 
'n Mooi wolk het oor die huis opgesteek.

av6
Geneem: 20 Desember 2002
 
Marlette.

av7
Geneem: 20 Desember 2002
 
Leonie, Marlette en Annemarie.

av8
Geneem: 20 Desember 2002
 
M? en haar neef Ruan Griesel (Lammie en Marlette se seun).

av9
Geneem: 20 Desember 2002
 
Van Rensburg's-kop.

av10
Geneem: 21 Desember 2002
 
Ma Magrietha by die kleinste kerkie in die wêreld op Van Reenen.

av11
Geneem: 21 Desember 2002
 
Ma Magrietha in die kleinste kerkie in die wêreld op Van Reenen.

av12
Geneem: 21 Desember 2002
 
Die kerkie het loodglas-vensters.

av13
Geneem: 20 Desember 2002
 
'n Kussinkie in die kerk.

av14
Geneem: 20 Desember 2002
 
'n Gedenkplaat in die kerkie.

av15
Geneem: 20 Desember 2002
 
Die kerkie is gebou in herinnering aan die seun wat sy lewe gegee het om ander in die myn te red.

av16
Geneem: 20 Desember 2002
 
Die kerkie van buite af geneem.

av17
Geneem: 20 Desember 2002
 
Langs die kerkie by die antieke-winkel.

av18
Geneem: 20 Desember 2002
 
Die Andrews-motel duskant Van Reenen. Kobus en Elsabé het die eerste aand van hulle huwelik hier oorgeslaap op pad Durban toe.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #410/au Herman Kuier Volgende album in die databasis: #412/aw Kersfees op Newcastle