Henning A+

Kode ar
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 22 Oktober 2002
Datum einde 22 Oktober 2002
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Henning het sy "A+"-eksamen in Westville suksesvol afgelê.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 13

Gaan na dokument #


ar1
Geneem: 22 Oktober 2002
 
Dit is altyd mooi groen tussen Pietermaritzburg en Durban.

ar2
Geneem: 22 Oktober 2002
 
?

ar3
Geneem: 22 Oktober 2002
 
Die mooi ingang van die gebou. (C.S. Holdings)

ar4
Geneem: 22 Oktober 2002
 
Jacobus in die kafeteria. Dit is baie lekker daar, want jy kan jouself help aan tee en koffie.

ar5
Geneem: 22 Oktober 2002
 
Jy kan daar bo staan en afkyk ondertoe.

ar6
Geneem: 22 Oktober 2002
 
Henning na sy eksamen-uitslae uit is. Hy kan nou A+ agter sy naam skryf.

ar7
Geneem: 22 Oktober 2002
 
Die Pavillion.

ar8
Geneem: 22 Oktober 2002
 
Henning, Kobus en Jacobus by die mooi fonteine in die Pavillion.

ar9
Geneem: 22 Oktober 2002
 
Jacobus kyk na die duisende vissies wat uitgebroei het in die dam.

ar10
Geneem: 22 Oktober 2002
 
Die visdam.

ar11
Geneem: 22 Oktober 2002
 
Die tuin by die Pavillion.

ar12
Geneem: 22 Oktober 2002
 
Onder in die Pavillion by die flieks.

ar13
Geneem: 22 Oktober 2002
 
Ons het in Durban gekuier tot die son ondergegaan het.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #406/aq Mont-aux-Sources uitstappie Volgende album in die databasis: #408/as Klein Evert se doop