Platberg

Kode ap
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 22 September 2002
Datum einde 22 September 2002
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Die Bothas besoek Platberg.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 26

Gaan na dokument #


ap1
Geneem: 22 September 2002
 
Die padaanwyser na die gedenktekens van die Boere-oorlog op Platberg net buite Ladysmith.

ap2
Geneem: 22 September 2002
 
Jacobus langs die "Burgergedenkteken." "Die beelde stel hande voor en dui die rigting van die slagvelde waar die boere gesterf het."

ap3
Geneem: 22 September 2002
 
"Die beelde stel hande voor en dui die rigting van die slagvelde waar die boere gesterf het."

ap4
Geneem: 22 September 2002
 
Jacobus en sy pa by die "hande".

ap5
Geneem: 22 September 2002
 
Hierdie foto dui die skaal van die hande goed aan. Kobus.

ap6
Geneem: 22 September 2002
 
Die name van die burgers wat gesneuwel het by Besters, Rietfontein, Modderspruit en Nicholsonsnek.

ap7
Geneem: 22 September 2002
 
Burgers gesneuwel by Talana (net buite Dundee) en Itala.

ap8
Geneem: 22 September 2002
 
Jacobus en sy pa kyk na Ladysmith van bo-op Platberg.

ap9
Geneem: 22 September 2002
 
Die uitsig van Ladysmith vanaf die Platberg.

ap10
Geneem: 22 September 2002
 
'n Rots wat middeldeur gebars het.

ap11
Geneem: 22 September 2002
 
'n Kaart van al die plekke in Noord-Natal waar die slagvelde plaasgevind het.

ap12
Geneem: 22 September 2002
 
Kobus gee 'n helpende hand.

ap13
Geneem: 22 September 2002
 
Jacobus bo-op een van die "hande."

ap14
Geneem: 22 September 2002
 
Grafstene van die burgers wat in die oorlog gesneuwel het en op plase begrawe is wat hierheen gebring en teen 'n gedenkmuur opgerig.

ap15
Geneem: 22 September 2002
 
Grafstene van die burgers wat in die oorlog gesneuwel het en op plase begrawe is wat is hierheen gebring en teen 'n gedenkmuur opgerig.

ap16
Geneem: 22 September 2002
 
Grafstene van die burgers wat in die oorlog gesneuwel het en op plase begrawe is wat hierheen gebring en teen 'n gedenkmuur opgerig.

ap17
Geneem: 22 September 2002
 
Ons het die vreemde hoogdrawende taal van die outyd baie komies gevind.

ap18
Geneem: 22 September 2002
 
Klipmure wat hulle gebou het om agter te skuil.

ap19
Geneem: 22 September 2002
 
'n Uitsaaitoring op Platberg.

ap20
Geneem: 22 September 2002
 
Die mooi omgewing.

ap21
Geneem: 22 September 2002
 
Die mooi omgewing.

ap22
Geneem: 22 September 2002
 
Een van die Engelse gedenktekens.

ap23
Geneem: 22 September 2002
 
Van nader afgeneem: "To the glory of and in memory of the following officers: N. C. Officers, and men of the bettalion."

ap24
Geneem: 22 September 2002
 
Monument vir die Engelse soldate wat op Platberg gesneuwel het.

ap25
Geneem: 22 September 2002
 
'n Lys van Engelse soldate wat op Platberg gesneuwel het.

ap26
Geneem: 22 September 2002
 
'n Doringboom groei in die sement van die monument.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #404/ao Elma en Lukas Weideman kuier Volgende album in die databasis: #406/aq Mont-aux-Sources uitstappie