Nuwejaar 2002 op Newcastle

Kode ac
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 1 Januarie 2002
Datum einde 1 Januarie 2002
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Nuwejaar 2002 op Newcastle.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 6

Gaan na dokument #


ac1
Geneem: 1 Januarie 2002
 
Die toring naby Fort Mistake waar ons TV-seine vandaan kom.

ac2
Geneem: 1 Januarie 2002
 
Die gebou bo-op die koppie is Fort Mistake. (Die fort wat hulle op die verkeerde plek gebou het gedurende die Boere-oorlog.)

ac3
Geneem: 1 Januarie 2002
 
Newcastle se verwelkomingsbord.

ac4
Geneem: 1 Januarie 2002
 
Jacobus, Marietha, Evert, Henning, ouma Magrietha en Kobus voor met Nuwejaar 2002. Elsabé het die foto geneem.

ac5
Geneem: 1 Januarie 2002
 
Een van die foto's op Marietha se muur.

ac6
Geneem: 1 Januarie 2002
 
Marietha en Evert se skilpad Skillie.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #391/ab Mont-aux-Sources uitstappie Volgende album in die databasis: #393/ad Kuier op Bergville