Sarel

Kode u
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin Nie gespesifiseerd
Datum einde Nie gespesifiseerd
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Sarel se lewensverhaal soos in twee plakboeke saamgestel.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 30

Gaan na dokument #


u1
Geneem: 16 Junie 1981
 
Sarel Johannes Botha. Dundee Hospitaal. Gebore 16 Junie 1981.

u2
Geneem: 16 September 1981
 
Sarel op 3 maande.

u3
Geneem: 16 Oktober 1981
 
Sarel op 4 maande.

u4
Geneem: 16 November 1981
 
Sarel op 5 maande.

u5
Geneem: 16 Desember 1981
 
Sarel op 6 maande.

u6
Geneem: 16 Januarie 1982
 
Sarel op 7 maande.

u7
Geneem: 16 Februarie 1982
 
Sarel op 8 maande.

u8
Geneem: 16 Maart 1982
 
Sarel op 9 maande.

u9
Geneem: 16 April 1982
 
Sarel op 10 maande.

u10
Geneem: 16 Mei 1982
 
Sarel op 11 maande.

u11
Geneem: 16 Junie 1982
 
Sarel op sy eerste verjaarsdag. 16 Junie 1982.

u12
Geneem: 1982
 
Sarel het 'n hoë toring met die blokkies gebou.

u13
Geneem: 1982
 
Sarel op sy driewiel agter in die erf in Cuthbertstraat.

u14
Geneem: 16 Junie 1983
 
Sarel se 2de verjaarsdag.

u15
Geneem: 16 Junie 1984
 
Sarel se 3de verjaarsdag. 16 Junie 1984.

u16
Geneem: 1988
 
Sarel in klas 1. 1988.

u17
Geneem: 1989
 
Sarel in klas 2. 1989.

u18
Geneem: 1990
 
Sarel in standerd 1. 1990.

u19
Geneem: 1990
 
Sarel - skoolkonsert. Hy was Heidie se oupa en het 'n baard van staalwol gedra.

u20
Geneem: 1991
 
Skoolkonsert 1990.

u21
Geneem: 1991
 
'n Ontwerp wat Sarel op die rekenaar gemaak het.

u22
Geneem: 1991
 
Sarel op die eerste dag van standerd 2. 1991 Dundee Senior Primêr.

u23
Geneem: 1991
 
Sean Davey, Reinhart Torlage en Sarel.

u24
Geneem: 16 Junie 1991
 
Sarel 10 jaar oud. Dit was die dae van die "Ninja Turtles". 16 Junie 1991.

u25
Geneem: Desember 1991
 
Sarel se klas se Kerskonsert 1991.

u26
Geneem: Desember 1991
 
Sarel se klas se Kerskonsert 1991.

u28
Geneem: 1994
 
Sarel standerd 5 in 1994.

u29
Geneem: 1995
 
Sarel standerd 6 by Dundee Hoërskool. 1995.

u30
Geneem: Januarie 1996
 
Henning, Jacobus en Sarel op eerste skooldag van 1995. Henning standerd 4, Jacobus klas 1 en Sarel standerd 6. Identies aan v34.

u31
Geneem: 1996
 
Sarel het skaak gespeel vir Noord-Natal.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #384/t Om die Huis Volgende album in die databasis: #386/v Henning