Annemarie ou foto's

Kode r
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin Nie gespesifiseerd
Datum einde Nie gespesifiseerd
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Foto's uit een van Annemarie se albums.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 50

Gaan na dokument #


Volgende 50
r1
 
Ma Martha met Annemarie.

r2
 
Annemarie ?.

r3
 
Engela en Annemarie ?

r4
 
Annemarie.

r5
 
Annemarie en die plaashond.

r6
 
Theuns en Annemarie.

r7
 
Pa Sarel, Annemarie en ma Martha.

r8
 
Martha en Sarel Botha.

r9
 
Sarel, ouma Maria, ma Martha en Annemarie.

r10
 
'n Vriendin, Annemarie en Engela.

r11
 
Ma Martha en pa Sarel en die plaashond.

r12
Geneem: September 1957
 
Kobus.

r13
Geneem: 12 Februarie 1954
 
Kobus.

r14
 
Kobus en Annemarie.

r15
 
Gerrie en Martiena.

r16
 
Gerrie, Martiena, Kobus en Annemarie.

r17
 
Martiena.

r18
 
Kobus.

r19
 
Kobus en Annemarie.

r20
 
Annemarie en Gerrie(bo na onder).

r21
 
Kobus, Annemarie(agter), Gerrie en Martiena.

r22
Geneem: 1956
 
Annemarie.

r23
 
Annemarie.

r24
 
Annemarie, Kobus, ?, ?, Gerrie en Martiena.

r25
Geneem: 6 Julie 1957
 
Annemarie Botha en Anette Meyer.

r26
Geneem: 7 Januarie 1956
 
?, ouma Aucamp?, ?, Pieter en Engela Lourens, Annemarie(strooimeisie), ?, ouma Mart en oupa Sarel met Pieter en Engela se troue.

r27
 
?, Pieter en Engela, ? en Annemarie voor met Pieter en Engela se troue.

r28
 
Sarel en Henna se troue.

r29
 
Annemarie.

r30
 
Martie, Bessie, Isak(Haasbroek familie. Ds. Haasbroek was die predikant op Bergville. Isak was ook 'n goeie vriend van Kobus) en Annemarie.

r31
 
Kobus-hulle se kat Valie.

r32
 
?

r33
 
Kobus. (Dit lyk net asof Kobus die pot vashou maar eintlik hang dit van die dak af.)

r34
 
Kobus op Laerskool. ± 9 of 10 jaar oud.

r35
 
Kobus op Laerskool. ± 9 of 10 jaar oud.

r36
 
Kobus en Annemarie.

r37
 
Kobus, pa Sarel, Annemarie, ma Martha, Martiena en Gerrie.

r38
 
Annemarie.

r39
 
Annemarie.

r40
 
Annemarie se man Hendrik.

r41
 
Kobus-hulle se budgie-hok.

r42
 
Kobus-hulle se ou rondawel op Bergville.

r43
 
Kobus-hulle se huis op Bergville.

r44
 
Kobus-hulle se huis op Bergville.

r45
 
Ma Martha, pa Sarel, Annemarie en Kobus.

r46
 
Oupa Koos en ouma Maria Meyer op Winterton.

r47
 
Oupa Koos en ouma Maria Meyer.

r48
 
Oupa Koos en ouma Maria Meyer.

r49
 
Sarel en Martha Botha.

r50
 
Sarel, pa Sarel(een van Kobus se halwe broers) en oupa Sarel. (3 generasies van Sarel.)

Gaan na dokument #


Volgende 50

Vorige album in die databasis: #381/q Sarel & Kristin se troue Volgende album in die databasis: #383/s Natuur