Kobus ou foto's

Kode p
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin Nie gespesifiseerd
Datum einde Nie gespesifiseerd
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Foto's van Kobus se kleintyd.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 34

Gaan na dokument #


p1
 
Kobus op 3 jaar.

p2
Geneem: 1967
 
Hendrik en Annemarie pasgetroud teken die register.

p3
Geneem: 1967
 
Henna(Sarel se vrou), Priscilla(Hansie se dogter), Marthiena(Raatjie se dogter), Pieter Lourens(Jr.), Engela Lourens, Sarel Botha(agter), Pieter Lourens, Nic Potgieter, Ina Botha(Hansie se dogter) met ?, Raatjie, Salomé en Hansie Botha. Voor: Sarel, Wikus(Sarel se kinders) en Sarel(Hansie se kind).

p4
Geneem: 1967
 
?, ?, Hendrik en Annemarie Potgieter, Ester Potgieter, Annette Meyer, Marina Potgieter en Theresa du Toit by Hendrik en Annemarie se troue.

p5
Geneem: September 1967
 
Pa Sarel, Sarel(Hansie se kind), ma Martha, Dirk Potgieter(Hendrik se pa), Janie(Hendrik se ma), Annemarie en Hendrik Potgieter met hulle troue.

p6
Geneem: 1976
 
Kobus Botha, Gerrie en Leonie Steyn, ?, ? en ? met Gerrie en Leonie se troue.

p7
 
Oom en Wasserman, ouma Maria en oupa Koos Meyer.

p8
 
Louis Potgieter(Hendrik se broer), oupa Koos Meyer, ?(agter) en ?.

p9
 
Oupa Koos en ouma Maria Meyer.

p10
 
Liefie het pampoensaag vir oupa Koos Meyer gegee en dit het 99lbw geweeg. Die bakkie in die foto was oom Ulrich en Mienie Leibrandt s'n. Die kar(gedeeltelik sigbaar) was oupa Koos Meyer se kar(Vauxhall Velox).

p11
 
Emma Botha, Engela?(Karel se dogter), Karel Botha(Sarel se broer), Sarel en Martha Botha.

p12
 
Voortrekker Hoërskool se rugbyspan.

p13
 
?

p14
 
Agter: Hansie?, Theuns en Sarel?. Voor: Engela en Raatjie.

p15
 
Oupa en ouma Meyer op Winterton ± 1965.

p16
 
Ouma Meyer(Wasserman) ± 1965.

p17
 
Bergville NG Kerkgebou. Tans omskep in private woning.

p18
 
Kobus Botha en Isak Haasbroek in die drom waarin hulle amper versmoor het.

p19
 
Ansie Potgieter, Pieter Leibrandt, Stefanus Potgieter en Radie Labuschagne op Bergville waar hulle geloseer het. Hierdie is die enigste foto wat suksesvol geneem is met 'n kamera wat deur Kobus Botha gekoop is.

p20
 
Kobus en Annemarie Botha.±1954

p21
 
Kobus Botha.

p22
 
Kobus, pa Sarel, Annemarie, ma Martha, Marthiena en Gerrie.

p23
Geneem: 1971
 
Kobus en twee kollegas by die Leer Kollege in Voortrekkerhoogte.

p24
 
Kobus Botha, Pieter Lourens en Johan Meyer.

p25
Geneem: 1970
 
Kobus Botha se matriekklas in 1970.

p26
 
Kobus Botha by ouers se huis op Bergville.

p27
 
Botha familie. Annemarie, Kobus, ma Martha en pa Sarel.

p28
 
Kobus Botha.

p29
 
'n Koerant met Jansen Van Vuuren en Kobus Botha in 'n foto vir hulle koerantaflewerings-dienste Bergville.

p30
 
Martha en Sarel Botha met besoeker op Skraalhoek.

p31
 
Martha en Sarel Botha met oupa Meyer op Bergville.

p32
 
Sarel en Martha Botha met Dirk, Adrie en Marlette. Die baba en ander seun is onbekend.

p33
 
Martha en Sarel se huis op Bergville.

p34
 
Kobus Botha en Isak Haasbroek in die drom waarin hul amper versmoor het.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #379/o Botha #9 Volgende album in die databasis: #381/q Sarel & Kristin se troue