Botha #9
| Kode |
o |
| Kategorie |
Nie gespesifiseerd |
| Datum begin |
Nie gespesifiseerd |
| Datum einde |
Nie gespesifiseerd |
| Oplaai na webwerf/publiek |
 |
Beskrywing
Belangrike gebeurtenisse in hierdie album:
- Sonsverduistering op 5 Julie 2001.
- Henning se belydenisaflegging.
- Sneeu by Oliviershoekpas.
- Kobus & Elsabé oorsee met Sarel & Kristin se troue.
Dokumente
 |
Kyk dokumente:
Ikone
|
Grootfoto's |
Lys
|
|
|
|
 |
|
|
Sarel op sy pa se rekenaarstoel by Poortweg 15. |
|
|
|
|
 |
|
|
Henning in sy kamer by Poortweg 15. |
|
|
|
|
 |
|
|
Jacobus in sy kamer by Poortweg 15. |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Die son het 'n halfmaanpatroontjie deur die luggaat op Sarel se wang gemaak en sy ma wou dit afneem, toe sit sy die kamera se "flash" aan !! |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Jacobus op die dag van die sonsverduistering. Die skaduwees van die boom se blare teen die muur was in die vorm van halfmaantjies. |
|
|
|
|
 |
|
|
Ons het 'n interessante insek ontdek. |
|
|
|
|
 |
|
|
Nibbles in haar ringkussing. |
|
|
|
|
 |
|
|
Nibbles in haar ringkussing. |
|
|
|
|
 |
|
|
Ma Magrietha en Marietha op Newcastle. |
|
|
|
|
 |
|
|
Henning voor die NG-kerk Moedergemeente Ladysmith met sy belydenisaflegging. |
|
|
|
|
 |
|
|
Die tee-drinkery in die saal na Henning se belydenisaflegging. Sarel(met sy rug na die kamera), pa Kobus en Henning staan daar. |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Die ete met Magrietha se verjaarsdag. Evert, Marietha, Kobus, Magrietha, Sarel, Herman, Henning en Jacobus voor. (Die "flash" het in Sarel se sap weerkaats, hy laat sy liggie skyn.) |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Marietha, Evert, Henning, Magrietha, Kobus en Jacobus op Newcastle met Marietha se verjaarsdag. |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Sarel het op pad Amerika toe eers 'n paar dae by Herman in Londen gekuier. Hy het hierdie poskaart vir ons gestuur van daar af. |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Sarel het op pad Amerika toe eers 'n paar dae by Herman in Londen gekuier. Hy het hierdie poskaart vir ons gestuur van daar af. |
|
|
|
|
 |
|
|
Henning en Kobus by oupa Sarel en ouma Martha se grafte in Bergville. |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Dit het gesneeu op die berge en ons het gaan kyk. |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Ons het baie naby aan die sneeu gekom in die Oliviershoek-pas. |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Jacobus het in die sneeu gaan staan in die Oliviershoek-pas. |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Die Woodstock-dam anderkant Bergville. |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Die Woodstock-dam anderkant Bergville. |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Die pad tussen die berge. |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Sneeu op die berge in die Oliviershoek-pas. |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Sneeu op die berge in die Oliviershoek-pas. |
|
|
|
|
 |
|
|
Die ma-kat met haar kleintjies: Nallie, Sokkies en Blackie. |
|
|
|
|
 |
|
|
Nibbles het onder die kas ingekruip, die koelste plek in die huis tydens somer. |
|
|
|
|
 |
|
|
Nibbles. Net haar sterk steek uit. |
|
|
|
|
 |
|
|
Hennie se pa Andries het hierdie fotoraam in Ceylon gemaak. |
|
|
|
|
 |
|
|
Hennie se pa Andries het hierdie boek gebruik vir warneer hy die serfyn gespeel het, asook die eier uit hout en die horlosieketting en die Vrystaatse wapen uit been gekerf. |
|
|
|
|
 |
|
|
Die buiteblad van die boek is met materiaal oorgetrek. Hier is die houteier, die horlosieketting en die Vrystaatse wapen wat Hennie se pa Andries gemaak het in Ceylon. |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Sarel en Kristin se troue. |
|
|
|
|
 |
|
|
Die Japanese akrobate in die Busch Gardens in Florida. |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Die Japanese akrobate het by die Busch Gardens opgetree. |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Die Japanese akrobate het by die Busch Gardens opgetree. |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Die Japanese akrobate het by die Busch Gardens opgetree. |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Krokodille in die Busch Gardens. |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Die flaminke in die Busch Gardens. |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Kobus in aksie by die "Ten pin bowling." |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Sarel in aksie by die "Ten pin bowling." |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Kristin in aksie by die "Ten pin bowling." |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
Marietha. Agter: Evert, Henning en Magrietha. Voor: Jacobus en Kobus. Op Newcastle met Marietha se verjaarsdag. |
|
|
|
|
 |
|
|
Henning, Kobus, Jacobus en Elsabé. |
|
|