Botha #5

Kode k
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin Januarie 1985
Datum einde Julie 1987
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Hierdie album bevat foto's van:

  • Die Bothas in Ballito(met vakansie).
  • Henning se 2de verjaarsdag.
  • Kobus met sy weermag-klere aan.
  • Die Bothas in Uvongo(met vakansie).
  • Kersfees 1986 op Standdeel.
  • Henning se 4de verjaarsdag.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 50

Gaan na dokument #


Volgende 50
k1
 
Sarel, Kobus met Henning, Herman, oupa Hennie, ouma Magrietha, Evert, Marietha by ons karre net voordat ons ry.

k2
 
Kobus met Henning, Elsabé en Sarel.

k3
 
Herman, Sarel en Henning.

k4
 
Henning slaap in die bababed.

k5
 
Henning.

k6
 
Sarel het aan die slaap geraak met sy boek in sy hand.

k7
 
Pa Kobus, Sarel en Henning voor die kaggel in Cuthbertstraat.

k8
 
Elsabé, Sarel en Henning voor die kaggel in Cuthbertstraat.

k9
 
Sarel en Henning in Ballito.

k10
 
Sarel in Ballito.

k11
 
Henning in Ballito.

k12
 
Die lekker poeletjies by Ballito.

k13
 
Die lekker poeletjies by Ballito.

k14
 
Die lekker poeletjies by Ballito.

k15
 
Die lekker poeletjies by Ballito.

k16
 
Die gety-swembad in Ballito.

k17
 
Sarel en Henning in die poeletjie.

k18
Geneem: 29 Maart 1985
 
Kobus, Herman en Sarel langs die swembad by Marietha-hulle in De Wetstraat.

k19
Geneem: 29 Maart 1985
 
Ouma Magrietha, Henning en Sarel binne-in die huis in De Wetstraat.

k20
 
Herman en Henning op die trappies in die tuin in De Wetstraat.

k21
 
Sarel en Henning.

k22
 
Sarel en Henning.

k23
Geneem: 7 April 1985
 
Evert, pa Hennie en ma Magrietha by haar verjaarsdag.

k24
 
Sarel met die teemus op sy kop.

k25
Geneem: 16 Junie 1985
 
Sarel blaas sy kersies op sy vierde verjaarsdag.

k26
Geneem: 24 Junie 1985
 
Evert en Ina Olivier, Lizzy Bester, ma Magrietha, June Bester, Lida Leibrandt, Evert Potgieter, Marietha, Tokkie, Kobus, Hennie, Henning met Sarel en Herman voor met Magrietha se verjaarsdag.

k27
 
Kobus, Henning, ma Magrietha, pa Hennie, Evert, Marietha met Sarel en Herman voor op die plaas.

k28
 
Henning met sy ma se stewels aan.

k29
 
Sarel met sy ma se stewels aan.

k30
 
Die Botha familie het gaan seil op die Normandien-dam naby Newcastle.

k31
 
Sarel slaap.

k32
Geneem: 22 Julie 1985
 
Henning blaas sy kersies dood op sy tweede verjaarsdag.

k33
 
Sarel kyk hoe Henning sy koek sny op Henning se tweede verjaarsdag.

k34
Geneem: 22 Julie 1985
 
Sarel en Henning eet hulle koek.

k35
Geneem: 25 Desember 1985
 
Kobus, Sarel, pa Hennie, Herman, ma Magrietha, Evert en Marietha met Kersfees 1985 op Standdeel.

k36
 
Kobus met sy kommando-klere aan.

k37
 
'n Foto van 'n apie in die bosse in Ivongo.

k38
 
Sarel in die swembad in Ivongo.

k39
 
Pa Kobus, Sarel en Henning in Ivongo.

k40
 
Die lagune in Ivongo.

k41
 
Die rivier wat die grens is tussen Natal en Transkei.

k42
 
Die rivier wat die grens is tussen Natal en Transkei.

k43
 
Die ingang van die Wildcoast Casino.

k44
 
Die Botha familie het die krokodilplaas besoek.

k45
 
Kallie se troue met Rona van der Merwe.

k46
Geneem: 24 Junie 1986
 
Ma Magrietha se verjaarsdag.
Lizzy en June Bester, Lida Leibrandt, Tokkie, ma Magrietha, Kobus, Marietha, Herman, Krisjan Hare en Hennie. Voor: Sarel, Henning en Evert.

k47
 
Sarel sit en slaap.

k48
 
Sarel en Henning slaap.

k49
 
Sarel en Henning vat hulle eerste en laaste modderbad.

k50
Geneem: 24 Desember 1986
 
Sarel, oupa Hennie, Herman en Henning met Kersfees 1986 op Standdeel.

Gaan na dokument #


Volgende 50

Vorige album in die databasis: #374/j Botha #4 Volgende album in die databasis: #376/l Botha #6