Botha #4

Kode j
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin Augustus 1983
Datum einde Januarie 1985
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Hierdie album bevat foto's van:

  • Sarel en Henning se kleintyd.
  • Besoek van Kersvader.
  • Kersfees 1983 op Standdeel.
  • Die oorstromings van Demoina.
  • Vakansie in Amanzimtoti.
  • Sarel se derde verjaarsdag.

      Soek media binne hierdie album
      Verander album
      Verwyder

      Dokumente

      Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

      Dokumente 1 tot 43

      Gaan na dokument #


      j1
      Geneem: Augustus 1983
       
      Sarel en Henning.

      j2
       
      Sarel en Henning.

      j3
       
      Sarel en Henning.

      j4
       
      Sarel het 'n toring gebou.

      j5
      Geneem: 2 Oktober 1983
       
      Marietha, ouma Magrietha en Henning by doop.

      j6
      Geneem: Desember 1983
       
      Kersvader hou vir Henning vas.

      j7
       
      Kersvader oorhandig Sarel se pakkie.

      j8
       
      Sarel met Kersvader en Kie.

      j9
      Geneem: 24 Desember 1983
       
      Pa Kobus met Sarel en Herman.

      j10
      Geneem: 24 Desember 1983
       
      Marietha, Magrietha, Herman en Hennie met Kersfees op Standdeel.

      j11
      Geneem: 24 Desember 1983
       
      Kersboom.

      j12
      Geneem: 24 Desember 1983
       
      Herman, Kobus en Sarel speel met hulle kersgeskenke met Kersfees op Standdeel.

      j13
       
      Sarel en Evert met Kersfees op Standdeel.

      j14
       
      'n Rooi roos in 'n glasbal met water. Tokkie het dit vir Elsabé gegee.

      j15
       
      Sarel het staande aan die slaap geraak.

      j17
      Geneem: Januarie 1984
       
      Die Buffelsrivier op pad na Vryheid het sy walle oorstroom tydens die sikloon Demoina.

      j18
      Geneem: Januarie 1984
       
      Die Buffelsrivier op pad na Vryheid het sy walle oorstroom tydens die sikloon Demoina.

      j19
      Geneem: Februarie 1984
       
      Sarel gaan by die glyplark afgly in Amanzimtoti.

      j20
      Geneem: Februarie 1984
       
      Pa Kobus met Sarel by Durban se pretpark.

      j21
      Geneem: Februarie 1984
       
      Sarel op 'n motorfiets in Durban se pretpark.

      j22
      Geneem: Februarie 1984
       
      Sarel op 'n olifant in Durban se pretpark.

      j23
      Geneem: Februarie 1984
       
      Sarel sit op die worshond in Durban se pretpark.

      j24
       
      Sarel en pa Kobus ry in 'n karretjie.

      j25
       
      Alles is volgens skaal gebou in "Minitown" in Durban.

      j26
      Geneem: 24 April 1984
       
      Sarel, oupa Hennie, ouma Magrietha, Henning en Herman met ouma Magrietha se verjaarsdag op Standdeel.

      j27
       
      Henning op die patio in Cuthbertstraat.

      j28
       
      Henning in die tent.

      j29
      Geneem: 14 Junie 1984
       
      Sarel in die sneeu in Glencoe.

      j30
      Geneem: 14 Junie 1984
       
      Asjas en Sarel in die sneeu in Glencoe by Jo en Anna se huis.

      j31
       
      Herman haasbek en Sarel by Sarel se derde verjaarsdag in Dundee.

      j32
       
      ?, Sarel en Kobus met ?.

      j33
       
      Tom en Hannike se seun en dogter.

      j34
       
      Henning in bad.

      j35
       
      Sarel en Henning het in die modder gespeel.

      j36
       
      Henning was nie opgewonde oor sy ontmoeting met Kersvader nie!

      j37
       
      Henning en Sarel klou verskrik aan pa Kobus vas. Kersvader en kie is: Toby Page, Les Badenhorst, Ed Tinkler en Koos Schlabert.

      j38
       
      Henning en Sarel.

      j39
      Geneem: Desember 1984
       
      Herman en Sarel. Die twee groot geskenke daaragter is twee muurhorlosies vir Elsabé en Marietha van ma Magrietha.

      j40
       
      Sarel speel skoonmaakvrou.

      j41
       
      Sarel het in knoppe uitgeslaan nadat hy 'n harige wurm opgetel het.([verhaal])

      j42
      Geneem: 1 Januarie 1985
       
      Evert braai vleis op Standdeel.

      j43
      Geneem: 1 Januarie 1985
       
      Pa Kobus en Sarel op Standdeel.

      j44
       
      Anna met Henning en Sarel in die sneeu in Glencoe.

      Gaan na dokument #


      Vorige album in die databasis: #373/i Botha #3 Volgende album in die databasis: #375/k Botha #5