Botha #2
Kode |
h |
Kategorie |
Nie gespesifiseerd |
Datum begin |
Mei 1981 |
Datum einde |
Junie 1982 |
Oplaai na webwerf/publiek |
|
Beskrywing
Kobus & Elsabé het byna 'n jaar in Cuthbertstraat 19 gebly toe hierdie album begin is en hulle bure was op daardie stadium Tom & Hanneke Ferreira.
Die album begin waar Sarel pasgebore in Dundee Hospitaal lê. Ander hoogtepunte sluit in:
- Kersfees 1981 op Standdeel.
- Hollanders wat gekuier het tydens hulle vakansie in Suid-Afrika.
Dokumente
|
Kyk dokumente:
Ikone
|
Grootfoto's |
Lys
|
|
|
|
|
|
|
Sarel in Dundee Hospitaal pasgebore. |
|
|
|
|
|
|
|
Elsabé met Sarel in Dundee Hospitaal. |
|
|
|
|
|
|
|
Ouma Magrietha met Sarel, oumagroot Maxie, Evert Potgieter, oupa Sarel, oupa Hennie, Elsabé en Kobus met Sarel se doop. |
|
|
|
|
|
|
|
Oupa Sarel, Evert Potgieter, oupa Hennie, Herman en Kobus met Sarel met Sarel se doop. |
|
|
|
|
|
|
|
Hanneke en Tom Ferreira, Marietha met Sarel, Kobus, Beam en oom Henry Heyns, oupa Hennie, ouma Magrietha, oumagroot Maxie, Alta Kriel, Evert Potgieter en oupa Sarel met Sarel se doop. |
|
|
|
|
|
|
|
Die trotse ouers met hulle eersteling, Sarel, met doop. |
|
|
|
|
|
Ouma Magrietha met Sarel op Standdeel. |
|
|
|
|
|
Herman met Sarel en Marietha in Dundee. |
|
|
|
|
|
|
|
Elsabé en Beam het vir Sarel 'n doopkoek gemaak. |
|
|
|
|
|
Die populierbos van die plaashek af Rooihoek se kant geneem. |
|
|
|
|
|
Ouma Magrietha met Sarel op Standdeel. |
|
|
|
|
|
Oumagroot Maxie met Sarel op Standdeel. |
|
|
|
|
|
Die Belhambra is af in Cuthbertstraat. |
|
|
|
|
|
Slaai, radys, erte en papawers uit Elsabé se tuin uit. |
|
|
|
|
|
Kobus en sarel slaap(Sondagmiddag). |
|
|
|
|
|
Sarel in die "jolly jumper." |
|
|
|
|
|
Sarel in die "jolly jumper." |
|
|
|
|
|
|
|
Kersfees op Standdeel, ma Magrietha en pa Hennie. |
|
|
|
|
|
|
|
Kersfees op Standdeel, Evert en Marietha Potgieter, en ma Magrietha. |
|
|
|
|
|
|
|
Kersfees op Standdeel. Max. |
|
|
|
|
|
|
|
Kersfees op Standdeel. Kobus en Herman. |
|
|
|
|
|
Twee ganse by Hennie van Rensburg se druiwestok. |
|
|
|
|
|
Sarel het aan die slaap geraak met 'n koekie in sy hand. |
|
|
|
|
|
Sarel kruip in sy speelgoedmandjie in. |
|
|
|
|
|
Twee Hollanders het by Kobus en Elsabé tuisgegaan tydens hulle uitruil-vakansie in Suid-Afrika. |
|
|
|
|
|
'n Bruinbeer in 'n dieretuin. |
|
|
|
|
|
Karin Collins se kind, Sarel en Herman. |
|
|