Botha #1

Kode g
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin 7 Oktober 1979
Datum einde Januarie 1981
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Die album begin met 'n foto geneem op die eerste dag van Kobus & Elsabé se wittebrood. Die res van die album bevat meestal foto's geneem van die familie, 'n tog deur die Laeveld en die omgewing rondom die Courtlynn-woonstel in Oxborrowstraat waar hulle gebly het.
Die 7de foto in hierdie album is geneem met die Pentax K1000 kamera wat Elsabé daardie jaar gekoop het.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 47

Gaan na dokument #


g1
Geneem: 7 Oktober 1979
 
Kobus by Andrew Motel naby Van Reenen op die wittebrood.

g2
Geneem: 1979
 
Durban geneem uit die Fairhaven Hotel.

g3
 
Kobus by die Fiat, terug van wittebrood.

g4
 
Akwarium in Durban.

g5
 
Bergville se kerk.

g6
 
Kobus skroef hakies vas onder die kar.(Courtlynn woonstel #3 Oxboroughstraat Dundee)

g7
 
Kobus by Fiat.

g8
 
Herman op grasnyer op Standdeel.

g9
Geneem: 1979
 
Marietha met Herman op Standdeel.(Kersfees)

g10
Geneem: 1979
 
Magrietha op Standdeel.

g11
Geneem: 1979
 
Hennie op Standdeel.

g12
Geneem: 1979
 
Ouma Max op Standdeel.

g13
 
Mac-Mac Watervalle.

g14
 
Potholes.

g15
 
Kobus by die Blyderivier-vallei.

g16
 
Rusoort by Blyderivier-vallei.

g17
 
Kobus sit by "Die Drie Rondawels."

g18
 
Elsabé.

g19
 
Die plaas van 'n kunstenaar wat 'n uitbeelding van die hel gemaak het in g21.

g20
 
Interessante naambord.

g21
 
'n Uitbeelding van die hel wat drie verdiepings hoog is.

g22
 
Binne-in die "Eggo-grotte."

g23
 
Pa Sarel en Kobus by Berebaig, Bergville.

g24
 
Afslaan-koshuis by RAU waar Kobus studeer het.

g25
 
Kobus ry werk toe in die oggend, geneem uit die woonstel.

g26
 
Die melkkarretjie wat Kobus en Elsabé se melk afgelewer het.

g27
 
Kobus en Elsabé se woonstel is middel-bo in hierdie foto van die Courtlynn woonstel.

g28
 
Kobus en Elsabé se woonstel van binne.

g29
 
Dundee Hoërskool.

g30
Geneem: 25 Desember 1980
 
Pa Sarel op Bergville.

g31
Geneem: 25 Desember 1980
 
Annemarie en Kobus op Hendrik se plaas.

g32
Geneem: 25 Desember 1980
 
Evert Potgieter en skoonpa Hennie op Standdeel.

g33
Geneem: 1980
 
Ma Magrietha, Tokkie, Herman en Kobus.

g34
Geneem: 1980
 
Herman en Mtunzi.

g35
Geneem: 1980
 
Asjas ry saam met Kobus in ma Magrietha se bakkie.

g36
 
Kobus lees koerant.

g37
 
Elrika Voster op haar troudag.

g38
 
Phillip Voster en hulle dogter.

g39
 
Fairhaven hotel in Durban.

g40
 
Kobus en Elsabé se waterlelie.

g41
 
Asjas op Kobus en Elsabé se spieëltafel.

g42
 
Kobus by die Belhambra wat agter in Cuthbertstraat 19 se erf gestaan het.

g43
 
Daar het sewe sulke dik uit die Belhambra se wortels op Cuthbertstraat 19 gegroei.

g44
Geneem: 3 Januarie 1981
 
Danie de Winnaar en Jacob Minny op hul troudag.

g45
Geneem: 3 Januarie 1981
 
Danie de Winnaar en Jacob Minny op hul troudag.

g46
 
Asjas.

g47
 
Howick-waterval.

Gaan na dokument #


Vorige album in die databasis: #370/f Kobus & Elsabé se troue Volgende album in die databasis: #372/h Botha #2