Magrietha ou foto's #2

Kode c
Kategorie Nie gespesifiseerd
Datum begin Nie gespesifiseerd
Datum einde Nie gespesifiseerd
Oplaai na webwerf/publiek

Beskrywing

Marietha het al haar ma se ou foto's in 3 dik albums groepeer.
Hierdie is die tweede van die drie en bevat meestal foto's geneem deur die jare op Standdeel. Enkele hoogtepunte sluit in:

  • Hennie se familie.
  • Hennie en Magrietha se gesin.
  • Hennie se begrafnis.
  • Die plaashuis.
  • Elsabé en Marietha se akademiese prestasies.
  • Evert en Marietha se troue.
  • Marietha as kind.

Soek media binne hierdie album
Verander album
Verwyder

Dokumente

Kyk dokumente: Ikone | Grootfoto's | Lys

Dokumente 1 tot 50

Gaan na dokument #


Volgende 50
  Id/Kode Titel Geneem Beskrywing
14626/c1 Dokument #14626 OB
Hennie se ouma Van den Berg. Haar kinders was Andr...
14627/c2 Dokument #14627 OB
Ma Magrietha, Johannes(oudste broer van Hennie), B...
14628/c3 Dokument #14628 OB
Hennie se pa en Johannes(oudste broer). Hy probeer...
14629/c3a Dokument #14629 OB
Pa Andries van den Berg met Hennie(links) en Johan...
14630/c3b Dokument #14630 OB
Andries & Bettie(voor in motor) en Jane(agter) & H...
14631/c4 Dokument #14631 OB
Hennie se pa en ma Van den Berg op hulle plaas "El...
14632/c5a Dokument #14632 OB
??...
14633/c5b Dokument #14633 OB
??...
14634/c5 Dokument #14634 OB
Johannes(oudste), Bettie van den Berg(Elizabeth Ja...
14635/c6 Dokument #14635 OB
Hennie en Johannes van den Berg(broers)....
14636/c7 Dokument #14636 OB
Andries van den Berg, Hennie se jongste broer....
14637/c8 Dokument #14637 OB
Henning Willem Jacobus van den Berg, gebore 23 Aug...
14638/c8a Dokument #14638 OB
Henning Willem Jacobus van den Berg. Dis die derde...
14639/c9 Dokument #14639 OB
Hennie en broer Johannes van den Berg....
14640/c10 Dokument #14640 OB
Magrietha met Marietha(1 maand oud). Martha Pieten...
14641/c11 Dokument #14641 OB
Pa Hennie met Marietha(1 maand) by sy pa se graf o...
14642/c12 Dokument #14642 OB
Hennie op Malengeni....
14643/c13 Dokument #14643 OB
Pa Hennie met Marietha....
14644/c14 Dokument #14644 OB
Hennie en 'n vriendin....
14645/c15 Dokument #14645 OB
Hennie in 1945....
14646/c17 Dokument #14646 OB
Samuel(Renta se broer) het Hennie se motor geleen....
14647/c18 Dokument #14647 OB
Hennie op Naval Hill. Dis waar Marietha gebore is....
14648/c19 Dokument #14648 OB
Magrietha en Hennie. Hulle was op pad van Bulwer n...
14649/c20 Dokument #14649 OB
Max, Hennie met Marietha en Marie Scheepers(Hermaa...
14650/c21 Dokument #14650 OB
Hennie....
14651/c22 Dokument #14651 OB
By Bettie op Rouxville afgeneem. Johannes se seun ...
14652/c23 Dokument #14652 OB
Agter: Marietha, Hennie(weggesteek), Magrietha, Le...
14653/c24 Dokument #14653 OB
?, Dries en Johannes van den Berg(Hennie se 2 broe...
14654/c25 Dokument #14654 OB
Bettie(Andries se vrou), 'n vriend, Martie(Johanne...
14655/c26 Dokument #14655 1971
Hennie het Eldorado, sy geboorteplaas in die Rouxv...
14656/c26a Dokument #14656 7 April 1972
Louise, Marietha, Nys, Magrietha, Hennie, Jeane en...
14657/c26b Dokument #14657 1 Januarie 1971
Die kerk op Rouxville....
14658/c27 Dokument #14658 1971
Hennie by die bakoond op Eldorado....
14659/c27a Dokument #14659 1971
Hennie by die bakoond op Eldorado....
14660/c28 Dokument #14660 OB
Bettie van den Berg(Hennie se ma) se graf op Rouxv...
14661/c29 Dokument #14661 OB
Hennie se ma, Elizabeth, se graf op Rouxville....
14662/c30 Dokument #14662 Desember 1972
Hennie by sy ma, Bettie, se graf op Rouxville....
14663/c31 Dokument #14663 OB
President Steyn se woning('n verklaarde monument) ...
14664/c32 Dokument #14664 1971
Naby die Voortrekker monument naby Winburg....
14665/c33 Dokument #14665 1971
Voortrekker monument by Winburg. Marietha, Elsabé ...
14666/c34 Dokument #14666 1973
Pa Hennie, Elsabé en Marietha voor die deur op Sta...
14667/c34a Dokument #14667 OB
Hennie op die dam op Standdeel....
14668/c35 Dokument #14668 Desember 1975
Elsabé, Hermie Potgieter(Evert se pa), Hennie in D...
14669/c36 Dokument #14669 Mei 1977
Hennie op die stoep op Colenso. Dis die dag met He...
14670/c37 Dokument #14670 OB
Johannes van den Berg(Hennie se oudste broer) met ...
14671/c38 Dokument #14671 OB
André en Ina(Johannes en Marthie, Hennie se oudste...
14672/c39 Dokument #14672 OB
Johannes en Marthie op Ina se troue....
14673/c40b Dokument #14673 OB
Jane van den Berg, Nys van Zyl(niggie) en Marie(De...
14674/c40a Dokument #14674 Oktober 1971
Die troue van Gansie met ?....
14675/c40b Dokument #14675 Oktober 1971
Garsie en ? word met konfetti bestrooi....
Gaan na dokument #


Volgende 50

Vorige album in die databasis: #366/b Magrietha ou foto's #1 Volgende album in die databasis: #368/d Elsabé