Johannes Botha



Volle naam en van Johannes Christiaan Botha
Gebore Januarie 1835
Oorlede 22 Mei 1916
Lewensduur 81 jaar
Kode Nie gespesifiseerd.
Vader Theunis G Botha
Moeder Anna C Els
Kinders

Stamboom
Verander profiel

Storie

Gebore: ± Januarie 1835 te Rouxville
Ouers: Theunis Gerhardus Botha
Anna Cornelia Els
Eggenote: Maria Hermina Brits
Getroud: ?
Eggenote: Susara Catharina Engelbrecht
Getroud: 7 April 1896 te NG Gemeente Rouxville. Hulle ouderdomme word nie gemeld nie, maar hy moes ± 61 jaar oud gewees het en sy nog jonk. Sy was nog nooit voorheen getroud nie)
Oorlede: 22 Mei 1916, Wirtemburg, Distrik Harrismith – 81 jaar en 4 maande)

Media

Media geassosieer met die persoon.