Sarel Botha



Volle naam en van Sarel Johannes Botha
Gebore 16 Julie 1981
Oorlede
Ouderdom 43 jaar
Kode a1b1c7d7e5f4g6h2i2j1
Vader Jacobus '(Senior)' Botha
Moeder Elizabeth JJ 'Elsabé' van den Berg

Stamboom
Verander profiel

Storie

Gebore 16.07.1981 in Dundee.

Belangrikste foto's




  • Pasgebore: h1.
  • Pa Kobus met Sarel op doopdag: h9.
  • Ouma Magrietha met Sarel: h10.
  • Neef Herman met Sarel en tannie Marietha: h11.
  • Sarel se doopkoek: h12.
  • Pa Kobus en Sarel aan die slaap: h24.
  • Sarel in die bad: i10.
  • Asjas en Sarel: i11.
  • Eerste slaap in eie bed: i22.
  • Asjas was 'n verdraagasame hond: i24.
  • Mtunzi, Herman en Sarel op Standdeel:i25.
  • Met tweede verjaarsdag: i29.
  • Met pasgebore Henning: i36.
  • Met oom Jo en tannie Anna: i43.
  • Staande aan die slaap: j15.
  • Speel skoonmaakvrou: j40.
  • Nadat hy aan 'n harige wurm geraak het: j41.
  • Nadat eerste tand gewissel is. l10.
  • Na 'n onrustige nag: n22.
  • Vas in 'n stoel: n51.
  • Help met die grawewerk nadat die plaas op Standdeel afgebrand het: n182.
  • Help Henning met sy das(met belydenisaflegging): n188.
  • Sarel in sy kamer in Victoriastraat, Dundee. n211.
  • In 'n stoel op Poortweg 15: o1.
  • Doen "bowling": o43.
  • In repetisie voor die troue met Kristin: q2.
  • Met sy nuwe bruid, Kristin: q9.
  • Met Kristin, sy aangetroude familie en sy eie familie in die Busch Gardens: aa1.



Trou op 15.12.2001 met . Hulle troue is opgeneem in #381/q Sarel & Kristin se troue(2001).

Tans woonagtig in Lakeland, Florida in die VSA.

Media

Media geassosieer met die persoon.