Hermanus Potgieter
Volle naam en van |
Hermanus Jacobus Potgieter |
Gebore |
1 Januarie 1905 |
Oorlede |
31 Maart 1983 |
Lewensduur |
78 jaar |
Kode |
a1b1c7d7e5f8g11h1 |
Vader |
Matthys G Potgieter |
Moeder |
Martha MJ Joubert |
Kinders |
|
Storie
Trou op ? met Hester Elizabeth Venter (1914)
Kinders:
Het omstreeks 1974 begin met 'n projek om die geskiedenis van ons Potgieter voorgeslag te versamel. Hy het sy navorsing op skrif gestel in 1977 en die A4 bundel is herhaaldelik op hierdie webwerf aangehaal om die ouer Potgieter familielede(1600-1900) se storie te vertel.
Sy inligting, sover dit op ons spesifieke bloedlyn betrekking het, is ook gebruik deur Griet van Wessel in sy massiewe Potgieter genealogie.
Media
Media geassosieer met die persoon.
|