Matthys Potgieter



Volle naam en van Matthys Gerhardus Potgieter
Gebore 12 Januarie 1875
Oorlede 20 Maart 1936
Lewensduur 61 jaar
Kode a1b1c7d7e5f8g11
Vader Hermanus J 'Harmaans' Potgieter
Moeder Johanna M Davel
Kinders

Stamboom
Verander profiel

Storie

Gewoon op: De Doorns, later Parow, later "cloctesdal" Stellenbosch.

Predikant van N.G. Kerk.

Dood aan: Suikersiekte.

X Martha Maria Johanna Joubert(1874) op 1 Julie 1902 te Utrecht.

Een van die kinders uit hierdie huwelik was f8g11h1 Hermanus Jacobus Potgieter (1905)

Media

Media geassosieer met die persoon.