Hermanus Potgieter
Volle naam en van |
Hermanus Jacobus Potgieter |
Gebore |
21 Junie 1833 |
Oorlede |
25 September 1906 |
Lewensduur |
73 jaar |
Kode |
a1b1c7d7e5f8 |
Vader |
Evert F Potgieter |
Moeder |
Elsje JM Scheepers |
Kinders |
|
Storie
X Johanna Maria Davel
Een van hulle kinders was f8g11 Matthys Gerhardus Potgieter (1875).
XX Die weduwee Bezuidenhout, gebore Elizabeth
XXX Die weduwee Naude, voorheen die weduwee Hofstede, gebore Magdalena Johanina Potgieter.
Hy trou (1) Johanna Maria Davel, g. 23 Okt 1837 in Graaff-Reinet, (dogter van Johannes Abraham Hendrik DAVEL en Elizabeth Catharina HURTER) oorlede 8 Maart 1892 in Vryheid, Tvl, 24 verw. nr. b3c2d2e2 Johanna: MHG 0/7029.
Hy trou (2) Elizabeth Catharina Adriana Louw, 22 Jan 1894 in Utrecht, Natal,21 g. cir 1858, (dogter van Jan Adriaan LOUW) s. 6 Jan 1902 in Merebank konsentrasiekamp Elizabeth: MHG 1756 wed van Georg Frederik (Diederik) Bezuidenhout.
Hy trou (3) Magdalena Jacomina Potgieter, g. 27 Aug 1846,21 (dogter van Theodorus POTGIETER en Magdalena Sophia Jacomina Meyer) gedoop 1 Nov 1846 in Pietermaritzburg, 14
Media
Media geassosieer met die persoon.
|