Aletta Zondagh



Volle naam en van Aletta Susanna Zondagh
Gebore 1767
Oorlede OB
Lewensduur OB
Kode Nie gespesifiseerd.
Vader Nie gespesifiseerd.
Moeder Nie gespesifiseerd.
Kinders

Stamboom
Verander profiel

Storie

Gedoop 6.12.1767

Burger van Swellendam.

X op 8.5.1785 met d7 Evert Frederik Potgieter (1760).

5 kinders is uit hierdie huwelik gebore:


  • e1 Frederik Johannes gedoop 5.11.1786
  • e2 Dirkje Elizabeth Potgieter gedoop 3 Mei 1789
  • e3 Matthys Gerhardus Potgieter, gedoop 3.10.1794
  • e4 Hermanus Jacobus Potgieter, gedoop 1.10.1797
  • e5 Evert Frederik Potgieter (1799), gedoop 23 Februarie 1800

-Notas van Herman J. Potgieter

Media

Media geassosieer met die persoon.