Herman Potgieter



Volle naam en van Herman Potgieter
Gebore OB
Oorlede OB
Lewensduur OB
Kode Nie gespesifiseerd.
Vader Nie gespesifiseerd.
Moeder Nie gespesifiseerd.
Kinders

Stamboom
Verander profiel

Storie

Vroegste bekende voorvader van die Potgieter voorgeslag.

Herman Potgieter en sy vrou Schwenne Lodden het gewoon if of by die stadjie Nordhorn in Wesfale. Dit is 'n deel van Duitsland wat aan Nederland grens.

Een van hulle kinders was a1 Harmen Janzoon Potgieter (1635) gebore 1635.

-Notas van H.J. Potgieter, opgestel Januarie 1977

Media

Media geassosieer met die persoon.