- #366/b Magrietha ou foto's #1 (OB)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Marietha het al haar ma se ou foto's in 3 dik albums groepeer. Hierdie is die eerste van die drie en bevat meestal foto's van Magrietha se familie. |
- #367/c Magrietha ou foto's #2 (OB)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Marietha het al haar ma se ou foto's in 3 dik albums groepeer.
Hierdie is die tweede van die drie en bevat meestal foto's geneem deur die jare op Standdeel. Enkele hoogtepunte sluit in:
- Hennie se familie.
- Hennie en Magrietha se gesin.
- Hennie se begrafnis.
- Die plaashuis.
- Elsabé en Marietha se akademiese prestasies.
- Evert en Marietha se troue.
- Marietha as kind.
|
- #368/d Elsabé (1956 - Desember 1973)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Elsabé se lewensverhaal van geboorte tot aan die einde van matriek. |
- #369/e Magrietha ou foto's #3 (OB)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Marietha het al haar ma se ou foto's op 'n tafel oopgepak en dit saam gegroepeer in 3 dik albums.
Hierdie is die laaste van die drie en bevat meestal foto's van Elsabé. |
- #370/f Kobus & Elsabé se troue (6 Oktober 1979)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Die troue van Kobus en Elsabé op 6 Oktober 1979. |
- #371/g Botha #1 (7 Oktober 1979 - Januarie 1981)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Die album begin met 'n foto geneem op die eerste dag van Kobus & Elsabé se wittebrood. Die res van die album bevat meestal foto's geneem van die familie, 'n tog deur die Laeveld en die omgewing rondom die Courtlynn-woonstel in Oxborrowstraat waar hulle gebly het.
Die 7de foto in hierdie album is geneem met die Pentax K1000 kamera wat Elsabé daardie jaar gekoop het. |
- #372/h Botha #2 (Mei 1981 - Junie 1982)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Kobus & Elsabé het byna 'n jaar in Cuthbertstraat 19 gebly toe hierdie album begin is en hulle bure was op daardie stadium Tom & Hanneke Ferreira.
Die album begin waar Sarel pasgebore in Dundee Hospitaal lê. Ander hoogtepunte sluit in:
- Kersfees 1981 op Standdeel.
- Hollanders wat gekuier het tydens hulle vakansie in Suid-Afrika.
|
- #373/i Botha #3 (Junie 1982 - Augustus 1983)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Hierdie album bevat foto's van:
- Sarel as baba.
- Kersfees 1982 op Standdeel(Max se laaste Kersfees).
- Sarel se tweede verjaarsdag.
- Henning na sy geboorte in Dundee Hospitaal(i34).
- Ontmoeting met Kersvader.
|
- #374/j Botha #4 (Augustus 1983 - Januarie 1985)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Hierdie album bevat foto's van:
- Sarel en Henning se kleintyd.
- Besoek van Kersvader.
- Kersfees 1983 op Standdeel.
- Die oorstromings van Demoina.
- Vakansie in Amanzimtoti.
- Sarel se derde verjaarsdag.
|
- #375/k Botha #5 (Januarie 1985 - Julie 1987)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Hierdie album bevat foto's van:
- Die Bothas in Ballito(met vakansie).
- Henning se 2de verjaarsdag.
- Kobus met sy weermag-klere aan.
- Die Bothas in Uvongo(met vakansie).
- Kersfees 1986 op Standdeel.
- Henning se 4de verjaarsdag.
|
- #376/l Botha #6 (16 Junie 1987 - Junie 1989)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Hierdie album bevat foto's van:
- Sarel met sy 7de verjaarsdag.
- Henning met sy 5de verjaarsdag.
- Die Bothas se eerste ervaring van sneeu in Dundee.
- Sarel en Henning se swemgala.
- Jacobus na sy geboorte en met sy doop.
|
- #377/m Botha #7 (16 Junie 1989 - Januarie 1990)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Hierdie album bevat foto's van:
- Henning se 6de verjaarsdag.
- Jacobus in Cuthbertstraat en op Standdeel.
- Kersfees 1989 op Standdeel.
- Lisa die Boerboel.
- Henning se eerste skooldag.
|
- #378/n Botha #8 (22 Maart 1990 - 1999)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Belangrike gebeurtenisse in hierdie album:
- Jacobus se eerste verjaarsdag.
- Henning se 7de verjaarsdag.
- Vakansie in Amanzimtoti.
- Die Kleinste Kerkie, op Van Reenen.
- Kobus se afskeid van sy eerste kar, 'n Fiat 124 Special.
- Sarel se skoolkonsert.
- Vakansie by Amanzimtoti saam met Annemarie-hulle.
- Jacobus se 3de verjaarsdag.
- Stalletjie by die Dundee-skou.
- Jacobus se 4de verjaarsdag.
- Henning se 10de verjaarsdag.
- Kobus se 5de verjaarsdag.
- Kobus se 6de verjaarsdag.
- Hennie se begrafnis op Standdeel.
- Besoek aan die Chelmsford-dam.
- Laaste Kersfees in Cuthbertstraat.
- Jacobus en Henning se rit na Bloedrivier, met 'n stroomtrein.
- Die hamsters wat kleintjies gekry het.
- Jacobus se 9de verjaarsdag.
- Huis op Standdeel nadat dit afgebrand het.
- Besoek aan Fort Mistake.
- Kersfees 1999 op Dundee.
- Nuwejaarsdag 2000(aanbreek van 'n nuwe millenium).
|
- #379/o Botha #9 (OB)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Belangrike gebeurtenisse in hierdie album:
- Sonsverduistering op 5 Julie 2001.
- Henning se belydenisaflegging.
- Sneeu by Oliviershoekpas.
- Kobus & Elsabé oorsee met Sarel & Kristin se troue.
|
- #380/p Kobus ou foto's (OB)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Foto's van Kobus se kleintyd. |
- #381/q Sarel & Kristin se troue (13 Desember 2001 - 16 Desember 2001)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Die repetisie(13de) en die troue(15de) van Sarel en Kristin in Desember 2001. |
- #382/r Annemarie ou foto's (OB)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Foto's uit een van Annemarie se albums. |
- #383/s Natuur (OB)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Algemene versameling van natuurfoto's. |
- #384/t Om die Huis (OB)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
- #385/u Sarel (OB)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Sarel se lewensverhaal soos in twee plakboeke saamgestel. |
- #386/v Henning (OB)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Henning se lewensverhaal in twee plakboeke saamgestel. |
- #387/w Jacobus (OB)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Jacobus se lewensverhaal in twee plakboeke saamgestel. |
- #388/y Artikels (OB)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Versameling van foto's van geskiedkundige artikels. |
- #389/z Los foto's (OB)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Versameling van los foto's. |
- #390/aa Kobus & Elsabé in Amerika (12 Desember 2001 - 26 Desember 2001)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Kobus en Elsabé het vir twee weke in Amerika gekuier om Sarel & Kristin se troue by te woon.
Hulle het Kristin se familie ontmoet en hulle het na:
- Busch Gardens, 'n temapark,
- "Christmas City" wat 'n straat in Lakeland is waar die inwoners jaarliks oorboord gaan met Kersversierings en
- 'n vlooimark gegaan.
|
- #391/ab Mont-aux-Sources uitstappie (29 Desember 2002)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Die Bothas en 'n vriendin van die familie, Alida, het op 'n uitstappie na die Koninklike Nasionale Park gegaan. |
- #392/ac Nuwejaar 2002 op Newcastle (1 Januarie 2002)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Nuwejaar 2002 op Newcastle. |
- #393/ad Kuier op Bergville (23 Januarie 2002)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Kuier op Bergville. Twee foto's van Marina voor haar vertrek na London. |
- #394/ae Isabeau kuier op Newcastle (4 Februarie 2002)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Evert se suster, Isabeau, kuier op Newcastle. |
- #395/af Besoek aan Steve (10 Februarie 2002)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Kobus en Jacobus het Steve besoek op 'n plaas naby Spioenkopdam waar hy gewerk het. |
- #396/ag Newcastle kuier (16 Maart 2002)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Die Bothas en Tokkie het op Newcastle gekuier met Marietha se verjaarsdag. |
- #397/ah Vakansie (8 April 2002 - 18 April 2002)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Vakansie in Shangri-La, Doonside. |
- #398/ai Newcastle kuier (11 Mei 2002)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Die Bothas kuier op Newcastle. |
- #399/aj Evert Olivier se 50ste verjaarsdag (19 Mei 2002)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Die Bothas het gekuier op Rietfontein vir die vier van Evert Olivier se 50ste verjaarsdag. Ons het ook belangrike foto's van bekendes en familie by die begrafplaas geneem. |
- #400/ak Casper besoek (30 Mei 2002)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Kuier van Casper Labuschagne(een van Tokkie se kinders). |
- #401/al Champagne Dragonspeak (25 Junie 2002)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Besoek aan Champagne Dragonspeak. |
- #402/am Beesslag Fanie (24 Julie 2002)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Elsabé en Magrietha het, soos elke jaar, gaan beesslag op Fanie Mentz se plaas. |
- #403/an Esther, Pieter en Engela (14 Augustus 2002)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Die Bothas kuier by Lourens en Esther Wolmarans se huis. Kobus & Henning het op hulle eie uitstappie gegaan teen een van die koppies op. |
- #404/ao Elma en Lukas Weideman kuier (14 September 2002)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Elma en Lukas Weideman kuier by die Bothas in Poortweg 15. Elma is Elsabé se pa Hennie se oudste broer Johannes se jongste dogter, en daarom Elsabé se niggie. |
- #405/ap Platberg (22 September 2002)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Die Bothas besoek Platberg. |
- #406/aq Mont-aux-Sources uitstappie (5 Oktober 2002)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Die Bothas besoek die Koninklike Nasionale Park en Annemarie op terugreis. |
- #407/ar Henning A+ (22 Oktober 2002)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Henning het sy "A+"-eksamen in Westville suksesvol afgelê. |
- #408/as Klein Evert se doop (26 Oktober 2002)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Evert Olivier se seun, Danie, se kind, Klein Evert, is die 25ste Oktober gebore en hierdie foto's(behalwe die laaste) is geneem die dag daarna. |
- #409/at Danie, Renta, Magrietha en Tokkie (28 November 2002)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Danie en Renta het kom kuier en Tokkie en die Bothas besoek. |
- #410/au Herman Kuier (20 Desember 2002)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Herman het van London af vir 'n lang vakansie na Suid-Afrika gekom. Die Bothas het hom besoek op Newcastle waar hy met sy ouers gebly het. |
- #411/av Raatjie Verjaar (24 Desember 2002)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Raaitjie het 75 geword en 'n groot partytjie gehou met vriende en familie. Die Bothas het ook op Van Reneen die Kleinste Kerkie in die wêreld vir Magrietha gewys. |
- #412/aw Kersfees op Newcastle (24 Desember 2002)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Die Bothas het vir drie dae met Kersfees by die Potgieters gekuier. Toe hulle terugkom het dit hard gereën en gehael. |
- #413/ax Lord of the Rings (29 Januarie 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Die Bothas het vir die dag by die Pavillion gekuier. Kobus en Henning het "Lord of the Rings: The Two Towers" op die grootskerm gekyk. |
- #414/ay Dundee vir lisensie (14 Februarie 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Ons het Dundee besoek om altwee Hondas se lisensies te hernu. |
- #415/az Woodstock (1 Maart 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Henning het saam met Francois-hulle gaan visvang by die Woodstock-dam. |
- #416/ba Kobus verjaar (22 Maart 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Jacobus het 14 geword in 2003 en Tokkie, Evert en Marietha het kom kuier. |
- #417/bb Alpine Heath (3 April 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Streamline Computers(waar Henning gewerk het) het Henning gestuur na Alpine Heath('n vakansie-oord met konferensie-geriewe) toe om 'n virusinfeksie onder beheer te bring. |
- #418/bc Kuier by Pavillion (19 April 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Die Bothas het vir die dag by die Pavillion gekuier. Kobus & Henning het Dare Devil op die grootskerm gekyk. |
- #419/bd Klein Evert se doop (4 Mei 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Klein Evert is op die 4de April 2003 in Bergville se N.G.-kerk gedoop. |
- #420/be Adriaan en Daleen (9 Mei 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Adriaan en Daleen het gekuier vir die dag by Poortweg 15. Adriaan is Magrietha se ma, Max, se suster, Kleintjie, se seun. |
- #421/bf Henning at Computer Faire (1 Junie 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Henning het saam met kollegas na 'n rekenaarskou in Johannesburg gegaan. |
- #422/bg Kobus se 50ste verjaarsdag (3 Junie 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
  |
Beskrywing
Ons het Kobus verras en nie gesê hoeveel mense sou kom vir die partytjie nie. |
- #423/bh Black Rock (6 Junie 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Kobus en Jacobus het op 'n uitstappie na Black Rock gegaan. |
- #424/bi Qedusizi-dam (19 Junie 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Die Qedusizi-dam("The end of suffering") is gebou om te verhoed dat die Kliprivier sy walle oorstroom en is op 22 November 1997 ingewy. |
- #425/bj Magrieta se verjaarsdag (24 Junie 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Magrietha het 73 jaar oud geword op 24 Junie 2003 en Evert, Marietha en Tokkie het kom kuier. |
- #426/bk Dieretuin (2 Julie 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Nadat Kobus vir 'n paar dae by Justin gekuier het, het die Bothas hulle(en Justin se broer, Jeandré) na Johannesburgse Dieretuin geneem. |
- #427/bl Newcastle nuwe huis (12 Julie 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Evert en Marietha het in 2003 by 'n meenthuis in Newcastle ingetrek en ons het die 12de Julie die eerste keer hulle by hulle nuwe woonplek besoek. |
- #428/bm Stephanie kuier (26 Julie 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Die Bothas kuier vir die dag by Stephanie. |
- #429/bn Klavierstem (26 Augustus 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
George Brown, 'n klavierstemmer van die Vrystaat, het Jacobus se Knight-klavier reggemaak. |
- #430/bo Bergpad (31 Augustus 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Pa Kobus, ma Elsabé en Jacobus het deur die bergpad oorkant Checkers se agterkant in Ladysmith gestap. |
- #431/bp Marietha verjaar op Newcastle (6 September 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Die Bothas het Marietha besoek met haar verjaarsdag. |
- #432/br Spioenkop (21 September 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Die Bothas het Spioenkop besoek waar die bekende Slag van Spioenkop in die Anglo-Boereoorlog plaasgevind het. |
- #433/bs Liberty Mall (11 Oktober 200 - 11 Oktober 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Die Bothas was vir die eerste keer Liberty Mall toe, net een of twee maande na sy opening. |
- #434/bt Casper en Magrietha (21 November 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Casper en sy suster Magrietha het hulle ma, Tokkie, kom besoek in die Johanna Maria nadat sy haar heup gebreek het. Hulle het ons ook by Poortweg 15 besoek. |
- #435/bu Danie en Renta (21 November 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Danie en Renta het gekuier en oornag by Poortweg 15. |
- #436/bv Oom Samuel (4 Desember 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Samuel het hier gekuier en oornag. Ons het 'n onderhoud met hom gevoer waarin ons lekker gesels het oor die ou dae. |
- #437/bw Drakensberg Seunskoor (7 Desember 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Die Bothas het na die Drakensberg Seunskoor se tuiste gegaan om 'n opvoering van werke vir orrel en viool deur Wim Viljoen en Zanta Hofmeyer te sien. |
- #438/bx Woodstock (18 Desember 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Henning en Rod het vir die dag Woodstock-dam toe gegaan om vis te vang. |
- #439/by Kersfees op Newcastle (23 Desember 2003 - 24 Desember 2003)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Herman was gelukkig hier om Kersfees 2003 saam met sy familie op Newcastle te vier. |
- #440/bz Henning se vertrek na London (26 Februarie 2004)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Die Bothas was almal vir die dag(en nag) lughawe toe om Henning te groet met sy vertrek London toe. |
- #441/cb 4de Potgieterfees (20 Maart 2004)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Die Bothas was vir die dag by die 4de Potgieterfees wat op Rietfontein plaasgevind het. Ons kon uiteindelik met Katie Smit gesels wat die onderhoud met oupa Sarel gevoer het. |
- #442/cc Tokkie se begrafnis (30 Maart 2004)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Tokkie het om 8h50 op 28 Maart 2004 in die Johanna Maria ouetehuis op Ladysmith gesterf. Sy is twee dae later, die 30ste, veras en die kissie is in die Muur van Herinnering by die Nederduitse Gereformeerde Gemeente in Ladysmith geplaas. |
- #443/cd Kuier by Kerkenberg (11 April 2004)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Ons het ook gekuier by Annemarie. Haar dogter Adrie, haar skoonseun Johan en hulle seun Coenie was ook daar. |
- #444/ce Kuier op Bergville (8 Mei 2004)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Die Bothas het Bergville besoek vir die dag. Ons het gegaan na die begrafplaas, ... |
- #445/cf Nic se begrafnis (29 Junie 2004)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Nic(Kobus se halfsuster, Raaitjie, se man) is Donderdag die 24ste oorlede en op 29 Junie 2004 begrawe in die begrafplaas in Geluksburg. |
- #446/cg Besoek aan Bloedrivier-museum op Utrecht (2 Julie 2004)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Die Bothas en die Potgieter familie het die Bloedrivier-museum op Utrecht besoek. |
- #447/ch Magrietha se verjaarsdag (24 Junie 2004)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Magrietha het op die 24ste Junie in 2004 74 jaar oud geword en Evert en Marietha het vir die dag gekuier om die gebeurtenis saam te vier. |
- #448/ci Pavillion (6 Julie 2004)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Ons het op die 6de September vir die dag Durban toe gegaan en rondgedwaal in die Pavillion. Kobus het "50 First Dates" op die grootskerm gekyk. |
- #449/cj Marietha se verjaarsdag (12 September 2004)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
|
- #450/ck Kobus en Elsabé se 25ste huweliksherdenking (OB)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Kobus en Elsabé het hulle 25ste huweliksherdenking alleen gevier in 2004. Die huweliksbevestiging, wat die 6de Oktober 1979 plaasgevind het, is beskikbaar om te sien hier. |
- #451/cl Koninklike Nasionale Park (27 Oktober 2004)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
In Oktober het ons besluit om te gaan stap in die berge(Koninklike Nasionale Park).
Ons het toeriste daar raakgeloop; een groep het Russies gepraat en 'n ander het van Italië af gekom.
Daardie dag het ons nie besluit hoe ver ons sou loop nie en was totaal onvoorbereid vir die 18km wat ons toe sonder kos en water afgelê het. |
- #452/cm Danie en tan Renta se besoek (OB)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Danie en Renta het Renta se broer, Samuel, in Durban besoek en oornag by Poortweg 15 met hulle terugreis. |
- #453/cn Liberty Mall (OB)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Ons het Liberty Mall toe gegaan vir Magrietha se oogtoets. |
- #454/co Kersfees 2004 op Ladysmith (OB)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Marietha-hulle het hierdie Kersfees 'n paar dae by ons in Poortweg kom deurbring. Dit was baie lekker. Ons het lekker saam gekuier en Elsabé het Marietha gehelp om haar skootrekenaar beter te leer ken. |
- #455/cp Nuwejaar 2005 op Newcastle (OB)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
|
- #456/cq Besoek Colenso (15 Januarie 2005)
Kyk media: Ikone | Grootfoto's | Lys
|
Beskrywing
Ons het 'n entjie gaan ry en besluit om Colenso toe te gaan. |