Media

Verander media
Verwyder

Beskrywing
Die geskiedenis-klas het op 'n toer gegaan en hier besoek ons "Moordkoppie" (Kwa Matiwane in Zoeloe) waar Dingaan vir Retief en sy mense uitgemoor het. Ons (die j generasie) se oorgrootjie e5 Evert Frederik Potgieter (1799) was op pad saam hierheen, maar het weens tandpyn omgedraai. Was dit nie daarvoor nie, was sommige van julle wat hier lees nie daar waar jy nou is nie!!!
Besonderhede
Kode d62
Stoorplek [/media/argief/]d_elsabe/d62.jpg
Tipe Foto
Kategorie
Datum geneem OB
Fotograaf