Media

Verander media
Verwyder

Beskrywing
Elsabé se standerd 4-klasfoto. Haar onderwyseres was mej. Van Wyk. Sy het pampoentjies gekry aan die einde van die jaar. Elsabé het elke dag vir haar gaan kuier in die hoop dat sy sou aansteek maar dit het ongelukkig nie gebeur nie.
Besonderhede
Kode d20
Stoorplek [/media/argief/]d_elsabe/d20.jpg
Tipe Foto
Kategorie
Datum geneem 1967
Fotograaf