Media

Verander media
Verwyder

Beskrywing
Hennie en Magrietha is 25 jaar getroud op 7 April 1970. Die vriende in die omgewing het vir hulle 'n verrassingsparty die aand op Standdeel gegee.
Besonderhede
Kode c204
Stoorplek [/media/argief/]c_magrietha_2/c204.jpg
Tipe Foto
Kategorie
Datum geneem 7 April 1970
Fotograaf