Media

Verander media
Verwyder

Beskrywing
Die oggend na die troue van Marietha en Evert Potgieter. Die familie wat van ver gekom het, het op die plaas oornag.
Agter: André, Renta en Marietjie de Winnaar, Max, Tienie en Kleintjie. Voor: Danie, Emmerentia, Hennie, George, Tienie(seun van Raatjie en Tienie).
Besonderhede
Kode c154
Stoorplek [/media/argief/]c_magrietha_2/c154.jpg
Tipe Foto
Kategorie
Datum geneem 29 Junie 1975
Fotograaf