Media
Beskrywing
Troufoto van ouma Max met Jan Nel. Agter oupa Nel is tant Lida Olivier met oom Gert agter haar. Langs ouma Max is ma Magrietha met Magrietha langs haar en Evert Olivier voor Marietha. Links van oupa Nel is sy dogter Celia met Gert(Babie) Olivier langs haar. Sabbel Engelbrecht (Louisa se man). Louisa, Piet, Driena Isak (Louis se vrou), Lewis, Babs, Jan Nel. Middel: Celia se seun, Babie en Celia (Evert (agter ? Engelbrecht) se dogter). Middel: Celia se seun, Babie, Celia.
Besonderhede
Kode |
b120 |
Stoorplek |
[/media/argief/]b_magrietha_1/b120.jpg |
Tipe |
Foto |
Kategorie |
|
Datum geneem |
OB |
Fotograaf |
|
|