Media

Verander media
Verwyder

Beskrywing
Max het hierdie foto van "Evert se gat" vir een van haar susters gestuur. Sy het agterop geskryf: "Hier is het by die gat van skryding en smart en o soveel trane wat van ons almal al daar lê onvergeetlik. Dink aan my als jy die kiekie[foto] sien. Julle suster, M.P." Evert se gat is so genoem weens die baie probleme wat dit geskep het wanneer dit vol was na baie reën; die vol spruit het dit onmoontlik gemaak om na Evert se plaas toe deur te gaan.
Besonderhede
Kode b20a
Stoorplek [/media/argief/]b_magrietha_1/b20a.jpg
Tipe Foto
Kategorie
Datum geneem OB
Fotograaf